Tuis. 09

(Tuis.) #1

eko-huis


September 2017 tuis 19


met ougoed


NUUT GEBOU


Die Macdonalds het hul ekovriendelike


gesinshuis gebou van herwinde pale planke


en klip van hul eie erf.


Deur Kim Arendse • Foto’s Francois Oberholster
Stilering Marian van Wyk

Groot kas van Holly Wood
Kitchens and Furniture;
koffietafel van Block &
Chisel; kandelabers van
Eagle Lighting; die
fluweeloorgetrekte stoele en
die mat is erfstukke

Free download pdf