Sue het ân paar jaar gelede
breekgoed met ân kool-ontwerp in
die Bordallo Pinheiro-styl by haar
skoonma Jeanne Macdonald
gekry; dit was die begin van
haar treffende versameling. Die
breekware staan pragtig uit teen
die donkergrys aksentmuur in
Plascon se Paris Paving.
Dis so wonderlik dat ons huis gebou is met
materiaal wat eintlik vir die ashoop
bestem was. â Sue
20 tuis September 2017