Tuis. 09

(Tuis.) #1

SKOU


Homemakers Expo!


Kom beleef opwindende selfdoen- en kookdemonstrasies


in die Tuis-teater by dié opwindende ekspo.


Die ekspo is van 31 Augustus tot 3 September


in die Kaapstadse Internasionale Konferensie sentrum.


In samewerking met


Kom kuier saam by die Cape


DIE PROGRAM

Liv ng areas

Kitchens

Bedrooms
Shopping
Ou

thevalugeofBathrooms
FlFlingoorR20 000ingto
WIN

MAKEOVERS & QUICK FIXES

HOW TOiPaint tiles
&iCmerealamteainfeocalwall
ibaTrathroomnsformyour

Decoratelike a pro
onabudget!

(^1700164370)
YOUR PRACTICAL GUIDE TO BEAUTIFUL LIVINGOnlyR25!
va ) Namba
YOURGO-TO N$ 27^50
GUIDE
Expert advice for your first home
SAR25 ( nc 009879 tdoors
FlFORoor...ing•Countertopsp•Fixtures•AccessAccessoriesories
R45N$47 50Namibë
oi
Maak
met’nkwasm o
selfs die‘MureLESER VERTELvloereplafon
my skilderdoek’
Onsw
Gteegniwildekee
Découpagekraakverfverwering&
diKievies srgrjoysóu
iNAWEEKPROJEKTEKreatiewe plannemetdeure iFokusmurekinderkamersviriKulkunsiesverfsien is glo!met
erfSPESIALEUITGAWEdit 2017
VOOR&&NA
(^3) buise
6 009879 964523
17003
DULUXR15 000WEN!VERFSE
Kennersraad
Kleurvol
e kopies
Somaak
jy
Meubels
Leserhuise
Opknappe
Binne &
buite
(^3) Opgeknap metkommverfbb
O
or die jare hetTuis’n instelling geword
by die Cape HOMEMAKERS Expo – en
vanjaar is geen uitsondering nie!
Dié uiters gewilde skou word weer in die
Kaapstadse Internasionale Konferensie-
sentrum aangebied en vanjaar s’n is groter as
ooit tevore!
Kom maak ’n draai tussen 31 Augustus en
3 September; ons stalletjie is in Saal 4
oorkant die restaurant. Hier kan jy deelneem
aan leersame demonstrasies – almal gratis –
die span van nader leer ken en smul aan ons
tuisgemaakte snoepgoed!
v
Shelly Bergh Deon de Goede



  • Teken in op Tuis|Home en kry 30% afslag – dis ’n
    eenmalige aanbod wat net by die Cape HOMEMAKERS
    Expo geld en is net van toepassing op die gedrukte
    weergawe. Die afslag op digitale subskripsies is 40%.

  • As jy een van ons spesiale uitgawes soos Tuis Verf Dit
    Tuis Kombuis of Home Décor Basics misgeloop het kan jy
    ’n eksemplaar by die skou koop terwyl voorraad hou.

  • Trek voordeel uit ons spesiale aanbod: Besoek ons
    stalletjie en kry enige vier vorige uitgawes (Verf Dit Werf
    Kombuis of Home Décor Basics) vir net R100 – en kry ’n
    inkopie sak pasella! Die Oktober-uitgawe sal ook hier te
    koop wees ’n hele week voor dit op die rakke verskyn!


SPESIALE AANBIEDINGE

Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
10:15–11:00 10:15–11:00 10:15–11:00 10:15–11:00

Tuis-vermaak – met koffie! Die Gap Coffee Company deel hul
geheime wenke en skeppings! Met hul besonderse produkte kan selfs ’n
groentjie koffie maak soos ’n gesoute barista.

Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
13:00–14:00 13:00–14:00 13:00–14:00 13:00–14:00

Maak mooi DieTuis-medewerker Shelly Bergh wys haar slag met vinnige
maklike projekte. Kyk en leer terwyl sy ’n hanglamp van sement ’n
muurversiering met Xanita-bord en ’n vernuftige bêreboks met tou maak.

Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
11:30–12:30 11:30–12:30 11:30–12:30 11:30–12:30

Kosdemonstrasies Put inspirasie uit ons demonstrasies en gaan kook
’n storm los agter jou eie kospotte.

Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
15:00–16:00 15:00–16:00 15:00–16:00 14:30–15:30

Selfdoen met Deon de Goede Tuis se DIY Deon wys hoe maak jy ’n
nestafeltjie ’n TV-eenheid van kratte en ’n meshouer stap vir stap.

Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
17:30–18:30 17:30–18:30 17:30–18:30 16:00–17:00

Jenewer-meesterklas Proe saam met Triple Three Gin aan hul plaaslik
vervaardigde jenewer; ontdek al die maniere om dié drankie te geniet.
Free download pdf