Tuis. 09

(Tuis.) #1

dagboek


Home Made Easy(seisoen 2 begin op 4 September
op The Home Channel kanaal 176 op DStv) het al
ĚŝĞƌĂĂĚǁĂƚũLJŶŽĚŝŐŚĞƚʹǀĂŶƉƌĂŬƟĞƐĞ
tuinwenke tot opwindende selfdoenprojekte en
inspirerende dekorplanne. Die aanbieders van dié
plaaslik vervaardigde reeks Tanya Visser Ryan
Paulsen en Elle Franco deel hul topwenke
waarmee jy jou huis gemaklik kan inrig.

OP DIE KASSIE

Saamgestel deur Shané Barnard
Stuur dagboeknuus minstens drie maande
vooruit na [email protected].

September-flitse
2: Verken jou erfenis en ontdek meer oor jou
familiestamboom by die 10de Genealogie-en-
familie-erfenisfees by Lanciastraat 269
Lynnwoodrif in Pretoria. Toegang is gratis. Sien
isabelgroesbeek.wixsite.com/ekspo vir meer.
9: Die Field Market in Sandton vier vanjaar sy
tweede bestaansjaar; meer as 100 uitstallers
bring hul handgemaakte produkte kos en
drankies; daar’s ook lewende musiek en
aktiwiteite vir kinders. Toegang is gratis. Sien
lrt

Verwelkom die nuwe seisoen met ’n fees:
1–3 September: Botrivier Over the
Rainbow-lentenaweekMaak jou reg vir
ĞŐƚĞƉůĂĂƐƉƌĞƚ͕ƐŽŽƐ͛Ŷ^ƉŝƚΘ^ŬŽīĞůͲĚĂŶƐ͕
ƚƌĞŬŬĞƌƌŝƩĞ͕ŽŽŬǀĞƌĩĂůĞŶƐƉƌŝŶŐŬĂƐƚĞůĞ͘
Naweekpasse (R100 insluitend ’n
proeglas) is beskikbaar by quicket.co.za.
2 September: Lentefees in Howick
KwaZulu-Natalse MiddellandSit agteroor
by St Ives Boma en geniet musiek deur
Louise Carver en Jason Hartman

2–3 September: Side
Street Studios Woodstock
in Kaapstad
10 September: Common
Ground Staibstraat 16
Maboneng in
Johannesburg
By dié funky fees berei
plaaslike sjefs net die
beste van Suid-Afrika se
straatkos: Immergewilde
vis en tjips met sout en

Fees van straatkos

asyn gatsbys met watertand-vulsels en die beste braaivleis warm van die kole! Kom
luister ook na praatjies deur die land se voorste koskenners. Kaartjies kos tussen
R50 en R100 by quicket.co.za. Besoekstreetfoodfestival.co.zavir die program.

ƐƉĞƐŝĂůŝƐďŝĞƌ͕ƉůĂĂƐůŝŬĞŬŽƐĞŶĚŝĞDŝĚůĂŶĚƐͲŚĂŶĚǁĞƌŬŵĂƌŬ͊<ĂĂƌƚũŝĞƐďLJĚŝĞŚĞŬŽĨďLJ
ǁĞďƟĐŬĞƚƐ͘ĐŽ͘njĂŬŽƐZϭϬϬǀŝƌǀŽůǁĂƐƐĞŶĞƐĞŶZρϬǀŝƌŬŝŶĚĞƌƐŽŶĚĞƌϭϮ͘^ŬĂŬĞůϬϳςΘϭϮςκϮϯ͘
23 September–1 Oktober: Magoebaskloof/Haenertsburg-lentefees Geniet handwerk en kuns
ŬŽƐƐƚĂůůĞƚũŝĞƐ͕ŵƵƐŝĞŬ͕ŐĞƐŝŶƐƉƌĞƚĞŶ͛ŶĨĂŶƚĂƐƟĞƐĞŽƌŐŝĚĞĞͲƵŝƚƐƚĂůůŝŶŐďLJĚŝĞKƌŝŽŶ
DĂŐŽĞďĂƐŬůŽŽĨͲŚŽƚĞů͘^ŬĂŬĞůϬςκϬϳϬκκρκŽĨďĞƐŽĞŬƐƉƌŝŶŐĨĞƐƟǀĂů͘ĐŽ͘njĂ.

31 Augustus–3 September: Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum
15–17 September: Parkview-winkelsentrum Pretoria
Met vanjaar se tema “Ter ere van
jou huis” is die ekspo ’n viering
van jou leefruimte. Besoekers kan
uitsien na stalletjies met dekor
meubels tuine kombuise
selfdoen-produkte en geskenke.
Kaartjies kos tussen R50 en R
by quicket.co.za; besoek
homemakersonline.co.za.

Homemakers Expo

As jy einde Augustus in die Kaap is
kom kuier vir ons in die Tuis-teater
by die Cape Homemakers Expo!
DĞĞƌďĞƐŽŶĚĞƌŚĞĚĞŽƉďů͘ςϯ͘

Die lente is hier!

11: Oktober se Tuis is
op die rakke!
14–17: Besoek Darling se
100ste Veldblom-skou vir
meer as 1 200 spesies ’n
groot verskeidenheid
aktiwiteite soos slypskole
kosstalletjies lewende
musiek ’n veteraanmotor-
uitstalling en trekkerritte.
Kaartjies kos R60. Sien
darlingwildflowers.co.za.
16 & 17: Proe heerlike wyn luister na
lewende musiek smul aan gourmet-kos en
speel reuse-Jenga by die Franschhoek
Uncorked-fees. Kry jou naweekpas teen
R150 by webtickets.co.za en besoek
franschhoekuncorked.co.za vir nog inligting.
24: Vier Erfenisdag!
27 Sept.–6 Okt.: Die Tierlantyn’kies Kuier en
Koop-fees in Zwavelpoort Pretoria-Oos het
meer as 80 uitstallers lewende musiek en
vermaak vir die kinders. Kaartjies kos R35.
Sien tierlantynkies.co.za.
30: Plaaslike kelders spog met hul wyne en
kosfoendies sit ’n verskeidenheid kosse – van
tradisioneel tot trendy – voor tydens die Mmm
McGregor-fees. Skakel 023 625 1954 of
e-pos [email protected].
30 Sept.–1 Okt.: Proe die lekkerste kase by
die Say Cheese Artisanal Fair by die Italiaanse
Klub in Milnerton Kaapstad. Toegang kos
R90 by die deur. Skakel 072 795 4214 of
e-pos [email protected].
Free download pdf