Tuis. 10

(Tuis.) #1
Captive8 se nuwe beddegoedreeks sluit duvetstelle van
100%-katoenperkal (vanaf R499) in. Die reeks word plaaslik
ontwerp en gemaak – die vars wit oortreksels is versier met
omboorsel in kontrasterende kleure en syskerm-drukwerk
van perdeblomme en wilgerbome in skakerings van grys en
blou. Bestel aanlyn by captive8.co.za. Hulle lewer gratis af
in Suid-Afrika.

Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na [email protected].


wat’s


nuut


Saamgestel deur Kim Arendse

Ons weet almal van gewone gryswater- en reënwatertenks maar dié een van die aanl
Sustainable.co.za sal jou twee keer laat kyk! Die Antique Amphora-tenk het ’n inhoudsm
600 liter en lyk soos ’n plantpot (jy kan plante in die houer bo-op plant). Dit sal jouR
die sak jaag en kom met ’n kraan en al die nodige bykom

Wil jy jou ruimte
laat blom? Dan sal
jy nie dié Ruby-
rusbank (R7 999)
van die huis-
warewinkel Poco
kan weerstaan nie.
Besoek poco.co.za
vir die mooiste items
vir enige begroting.

nwinkel
maat van
1 998 uit
st hede.

Warm kopies


Hoe oulik is dié
voël-pennetjies
(R19995 vir ’n
stel van 8) van
Pylones? Besoek
hul winkel in die
V&A Waterfront
of gaan loer by
pylones.co.za vir
nog skattige
kopies.
Free download pdf