Tuis. 10

(Tuis.) #1
VERSKAFFERS Chair Crazy 021 465 9991 chaircrazy.co.za H&M Home 086 0690 707
hm.com/za MRP Home 0800 212 535 mrphome.com Orms 086 166 6767 ormsprintingroom.co.za

Sy aan sy


Wil jy graag ou albumfoto’s uitstal? Hier is ’n
uitstekende plan: Foto’s van drie kinders is met
klampies aan ’n stuk tou vasgeknyp. Dis so gerangskik
dat elke horisontale ry die kinders op dieselfde
ouderdom wys. Te oulik!


vars idees

Free download pdf