Tuis. 10

(Tuis.) #1

Toe die stoep in ’n stadium vergroot is het dit ’n rietplafon en veiligheidshortjies gekry.
Pleks van een lang tafel is twee ronde tafels teen mekaar geskuif waarby stoele in die
Franse styl – almal verskillend gestoffeer – ’n ryk voorkoms skep. Liesl versamel graag
breekware in twee style: Engelse Spode-porselein en antieke borde en daarby unieke
handgemaakte borde van Wonki Ware Mud Studio en Mulberry Studio.


Die antieke kandelaber
kom van Buenos Aires.
Free download pdf