Tuis. 10

(Tuis.) #1

Die gebruik van kleure die abstrakte swart en wit
vloerteëls en ’n bokkop teen die muur sorg saam
vir drama in die voorportaal. Hoewel Marianne nie
mal is oor bokkoppe nie meen sy die huis moet
ook Wessel – ’n kranige jagter – se persoonlikheid
weerspieël. “Ek hou van die eklektiese en
dramatiese gevoel wat dit skep. Dit vertel vir gaste
wie hier woon en waarvan ons hou.”

Free download pdf