Oktober 2017 tuis 35
Buitentoe
Marianne bieg sy is dol op tuinmaak. â ân Mooi tuin maak my
gelukkig. Ons huis het hoeka nie juis ân tuin gehad toe ons hier
gekom het nie so ons het ontsettend hard gewerk aan die begin.â
En danksy âsakke volâ plante wat vriendinne uit hul eie tuin
geskenk het het Marianne sân gou-gou begin vorm aanneem.
Iets wat haar groot vreugde verskaf is die fokusmuur met bome
buite hul kamervenster. âHierdie muur was bo-aan die lys van
dinge wat my gepla het. Ons kamer kyk reg op die muur uit en ek
het net geweet dit kort iets kreatiefs.â Marianne het die bome met
potlood teen die muur geteken en die bouer het toe elkeen met ân
dun lagie sement âgeskilderâ. âSo het ân onooglike uitsig in ân
sierlike skildery verander en al wat dit gekos het was twee sakke
sement en een dag se loon. Wat ân winskoop!â
[MARIANNE SE GELDSPAARWENKE]
- Jy kan op argiteksfooie spaar deur self die planne te teken en deur ân
ÆÄŬÄŶÄÄÆÆÄůÄįĮŶÄŝůÄÄÆÍDÄÄÆÇÄŶŶÄÄÆÍÅ¶ÆÆÅ½Å©ÄŬÄÅÆÇÄÆÄÅÆÍÇįŬÄŬ
ÅÆÄÄÅÆÄÄŵŵįÍŶÅŽÄÅÄÄÆÅÅÆÄŬÍ
Í»KŶÆÅÄÆÄÄÅÄÇÄŶÄÅÄŵŽŽÅŵÄÄŬÇįŬÆÄůĨÅÄÄŽÄŶÍÅįŝÄŬÆÄÆÅÄÆÅŶÄÅÄ
ÇÅ½Å½ÆÆÅ½ÆÆÄÄŝůŵLJÄÅÄĨŽÆÅ½ÍÆÇÄÆÄŬÄŶÄÅÄÄÅ½ÆµÄÆÆÆÄůĨÅįŝÄŬÅÄÆÍÄŬÅÄÆ
ŽŽŬÍŶŽƵÄÄÆµÆÆÅ½Å½ÅÅÄÇįčÇÅÆÍÅ¶Å¬Å½ÆÆÆÆµÅ¬ÅŶtÄÅÄŶŶÆÄŬÄŵįÍ
Í»<ƵŶÆÅŽÄĨŶÅÄÄÆµÆµÆÆÄÇÄįŶÅÄÍKŵÄÄÆÄŬůÄÄůŬÅůÄÄÆÍŬŽŶÄŬÍŶÆÄÄÆ
ÇÄŶŵLJÄÅÄŬƵŶÆÇįŬįÄÄŶÄÅÄŵƵÆÄÅÄŶÅÍKŶÆÅ¬ÅŶÄÄÆÆÆÄŬƵŶÆÅÄŶÅŽŽŬ
ÄÅÄÅÆµÅÆÇŽůÍÅÆÇůŵLJÆÄÅÆÅŵŽŽÅÄŶŬŽÆÄÄÄÆÍ
ͻŬÆÅ¶ÆµÄ«ÄŝůÄÄÅÅŶÆÇÄÄÄÄÅÄŶįÇÅŶŬÄÅ¯ÆÆÅ½Å¶ÄÇÅÆÇÅŶÆÅ¬Å½ÆÅÄÆÍÅÄÆÄĨÄů
ÄůįŵLJÅÆµÇÄÄůÄÄŶŬÅįŶįZÎϬÅÄŬŽÆÍ´ÄÄŶÇÄŶÄÅÄÅÆÅ½Å½ÆÆÆÄ
ÇÅŶÆÅ¬Å½ÆÅÄÆÅŶŽŶÆÅÆµÅÆÍ
Í»KŶÆÅįŽŽŬÅÄÆÆÄÄÆÄÄÆµÆÇÄŶÄÅÄĨŽŬƵÆÅµÆµÆÄÅŶÆÅ½ÆµÆÄŵÄÅ¶ÆÆÄůޯŽčÄÅÆ
ŶįŵįÍŶÇÄÆÄÆµÅ¶ÄÄůÄÄÅÇįčÄĨÆÄÆÅ½Å¶ÄÍÑ Ñ
Twee smal glasdeure lyk breër danksy die geel hortjies aan
weerskante. En met ân versameling ou skottels en bekers
daarbo maak die deure nou ân behoorlike stelling.