Tuis. 10

(Tuis.) #1

4 tuis Oktober 2017


Eers was dit die strykyster.


Ná jare se diens ’n vonk ’n slag



  • en geen krag in my huis nie.


Ek koop ’n nuwe.
Kort daarna die mikrogolfoond. My koffiemelk bly koud al draai
daardie bord vir minute om en om. Weer koop ek ’n nuwe sommer ’n
goedkoop een want in my kombuis is die mikrogolfoond weggesteek
(dis loshande vir my die lelikste ding in so ’n oopplanvertrek). Vroeg
op ’n Saterdagoggend begewe ek my diep in die voorstede want
daar was ’n uitverkoping by ’n winkel waarvan ek kwalik die naam
kan onthou. Maar ek het R100 gespaar!
Toe begin die groot kanonne lol. Eers skop die skottelgoedwasser die
krag uit. En toe ek weer kyk flikker daar ’n rooi liggie in die paneel bo die
ys-en-vrieskas se deur en my Loeriesfontein-lam begin ontdooi.
Die tegnici loop my drumpel deur en ek los hope kontant op die
kombuistoonbank want alles is “COD”.
Volgende breek die wasmasjien. My huishulp Margaret is tuis toe die
wasmasjien-ghoeroe kom ondersoek instel. Drie minute en R550 later is
die kwotasie vir die herstelwerk aan my 10 jaar oue masjien R4000. ’n
Nuwe een (wat water help bespaar) kos R5000.
Margaret bel met die slegte nuus meer bekommerd oor die vuil
wasgoed as die gat in my beursie. “But Wic” sê sy “that man is wrong.
You must come home. I used the machine it did not trip again.” Ek sê ek
sal kyk maar los nou eers die masjien af netnou is daar ’n brand.
Dieselfde aand nog sit ek wel ’n bondel witgoed in – ewe hoopvol – en
binne minute is die huis in donkerte gehul. Die tegnikus was reg Margaret
was verkeerd. En net ná sonop is ek duisende rande armer toe die
meubelwinkel se trokkie voor my deur stop.
In verhoudings praat hulle van die “seven year itch”. My kombuis het
klaarblyklik die “ten year itch.” Want dís hoe lank terug ek alles nuut
gekoop het as deel van ’n vorige regrukprojek. Laat dit vir my ’n les wees:
As jy als gelyk koop breek als gelyk. Dis nou van ghrênd wees al daai jare
terug “want hoe gaan ou goed nou lyk in ’n splinternuwe kombuis?”
Nou bly nog net die tuimeldroër en die broodrooster oor. Geleende tyd
reken ek. En kan ek daarop staatmaak dat die stoof wat net drie jaar oud
is nog minstens sewe jaar gaan hou?
Gelukkig het elke kombuis in dié uitgawe vanTuismeer as sewe jaar se
raktyd oor – lees ons storie op bl. 46. Ek is veral gefassineer deur die
eilande in dié kombuise. Dit het oor jare so ’n kern-element in oopplan-
ruimtes geraak jy kan jou amper nie ’n kombuis daarsonder indink nie!

Dié spesiale uitgawe het heerlike idees vir
alles wat jy nog altyd buite op jou erf wou
doen. Dis beskikbaar by winkels landwyd of
stuur e-pos [email protected] jy
sukkel om joune in die hande te kry.

[email protected]

Hallo


REDAKTEUR
Kaapstad-kantoor
Kaapstad-posadres
Kantoorbestuurder
Johannesburg-kantoor

REDAKSIE
Artikelredakteur
Kreatiewe redakteur
Kosredakteur
Ontwerpredakteur
Uitlegkunstenaar
Teksredakteurs
Digitale redakteur
Fotograaf
Foto-opknapper

MEDEWERKERS

Produksiebestuurder
Sindikasiebestuurder

DRUK- EN DIGITALE VERKOPE
Hoof: Advertensieverkope
(Kaapstad en KZN)
Sleutelklantbestuurder (Kaapstad)
Verkoopbestuurder (Johannesburg)
Toonvenster-advertensies

SIRKULASIE
Sirkulasiebestuurder
Produkbestuurder

Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe
toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese
middel weergegee word nie hetsy deur fotokopiëring skryf- of bandopname of deur enige ander stelsel
vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in
artikels rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies
wat in die tydskrif gepubliseer word akkuraat is kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid
aanvaar vir enige verlies skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om
veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word en kan nie aanspreeklik gehou
word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan
verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.

Tuis word uitgegee deur Media24 Heerengracht 40 Kaapstad 8001. Tel. 021 406 2121
Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman
Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson
Hoofbestuurder: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur
Hoof van finansies: Media24 Leefstyl Jameelah Conway
Uitgewer Marianne Erasmus

Intekeninge hernuwings
en navrae
BEL 087 740 1023 • FAKS 086 457 5922
E-POS [email protected]
SMS “tuis” na 32361 (R1 per SMS)
WEB http://www.my-mags.com

Wicus Pretorius ([email protected])
19de Vloer Absa-gebou Adderleystraat 4 Kaapstad
Posbus 1802 Kaapstad 8000
Anita Grindlay-Whieldon 021 408 1278
Media Park-gebou Kingswayweg 69 Auckland Park

Kim Arendse ([email protected])
Marian van Wyk
Johané Neilson ([email protected])
Andrew Maritz
Enid de Beer
Desiree Hartney en Johletta Brits
Shané Barnard • [email protected]
Francois Oberholster
René Nortjé

Shelly Bergh Germarie Bruwer Sally Chance
Elza Cooper Deon de Goede Gerda Engel brecht
Marié Esterhuyse Gillian Eva Sonja Jordt
Frieda le Roux ER Lombard Kay Montgomery
Beatrice Moore-Nöthnagel Justin Patrick Riana
Scheepers Ludwig Taschner JJ van Rensburg
Amanda van Wyngaardt Henrique Wilding

Kim Petersen
Lucille van der Berg
021 408 3038 [email protected]
(Fotostate fakse en die pos van inligting kos R25)

Sarah Curtis-Bowles 021 461 2396

Charlene Meyer 082 928 5970
Susan Pienaar 083 281 7300
Evonne Mehl 021 461 2396

Adele Minnaar 011 713 9440
Janine Snyman 011 713 9918

Kennersraad

Heuning-resepte

Kopies

Groentekalender

Omrandings

Vars idees

g

iBou ’n plonspoeliKnap jou braaiplek op

(^12) bekoorliketuinhoekiesbkbkbekoorlil
iiPl tPlant’’nweligelimuurtuitniiiSkSkep orde indijrjou garaage
vir
ooimaak
Namibië N$47 50R45 00(BTW inkl )
e Ons gunstelinge!
7 buitestorteli
KRY INSPIRASIE
... en meer
TUIN TOEiSkep privaatheid
ibeknopte agterplaas3 planne vir ’npgp
+Reddiebye!iiMaak ’nMk’hangmah tt
werfSPESIALE UITGAWE 2017
6 009879 964073
17003
KKKRY^3 WENDYHUISE WNUWE NUT
Tuis Werfis
terug op die rakke!

Free download pdf