Tuis. 10

(Tuis.) #1

ANNIE SLOAN KOMPETISIEKOMPETISIE


IS JY DIE


VOLGENDE


Ná die sukses van verlede jaar se kompetisie is ons terug vir nog ’n ronde.


Stuur jou Annie Sloan-projek in – dalk is jy ook ’n wenner!


van die jaar?


O


f jy nou bal-en-klou -erfstukke opkikker ou
stoffering wil mooimaak of ’n doodgewone
kas ’n antieke voorkoms wil gee Annie
Sloan Chalk PaintTM is menige selfdoener se
eerste keuse.
En danksy ’n immergroeiende produkreeks is
daar altyd ’n oplossing wanneer jy jou stempel
met ’n verfkwas wil afdruk.
Nou is die soektog aan die gang vir die tweede
Annie Sloaner van die jaar aangebied deur Tuis in
samewerking met Annie Sloan.
Ons weetTuis-lesers staan altyd reg met die
slimste planne – hier is ’n kans om joune met ons
te deel! Neem jou foto’s in goeie lig en stileer die
foto só dat dit jou verftegnieke ten beste ten toon
stel dan kan ons beter kyk.

SKRYF SO IN
1 Aanlyn by PaintIt.tuis.co.za van 11 September
2017; inskrywings sluit op 12 November 2017.
2 Vul op dié webtuiste die inskryfvorm in en laai
voor- en ná-foto’s van jou projek op.
3 Om dit nog makliker te maak verskaf ons vir jou
’n lys van al Annie Sloan se produkte en kleure.
Merk met jou muis watter jy gebruik het maar
maak seker jy dui die regtes aan!

STEM
Vanaf 13 November kan lesers vir hul gunsteling
stem; kry meer inligting in die Desember-uitgawe.
Die 10 projekte wat die meeste stemme kry dring
deur na die finale ronde wanneer Annie Sloan
self die wenner sal kies! Koel nè?

EERSTE PRYS


  • Twee aande se verblyf vir twee ontbyt ingesluit
    by die President-hotel in Kaapstad ter waarde van
    R9 000; loer bypresidenthotel.co.za;

  • R2 500 kontant;
    ’n Annie Sloan-geskenkpak van R3 500;
    ’n Getekende eksemplaar vanAnnie Sloan
    Paints Everything.
    LUSDie twee naaswenners sal elk ’n Annie
    oan-koopbewys van R1 000 losslaan.




  • P
    P
    Sl




ANNIE


SLOANER


Kort jy ’n bietjie
inspirasie? Besoek
PaintIt.tuis.co.za vir
ander projekte en kyk
ons selfdoen-video’s;
of loer by anniesloan.
com/inspiration.

http://www.

Skryf nou in vir ‘n


kans om geld verf


én ‘n wegbreek vir


twee te wen!


Annie Sloan Paints Everything

uitgegee deur CICO Books

Foto’s

Christopher Drake © CICO Books

Oktober 2017 tuis 5

Free download pdf