Tuis. 10

(Tuis.) #1

8 tuis Oktober 2017


OP DIE KASSIE

Saamgestel deur Shané Barnard
Stuur dagboeknuus minstens drie maande
vooruit na [email protected].

Oktober-flitse
10 & 11: Meubels kuns juwele silwer- en
antieke ware word alles opgeveil op Stephan
Welz & Co. se perseel in Constantia. Die
publiek kan die lotte van 6 tot 8 Oktober
besigtig. Besoek stephanwelzandco.co.za.
14: Kom geniet die
beste kaas wyn
boetiekbier en
boerekos tydens die
Groot Plaasproe op
Sandringham naby
Stellenbosch.
Kaartjies kos R80 by
Computicket. Sien meer by livestock.org.za.
16: November se Tuis is op die rakke!
20 & 21: Tydens die Hamlet-Kuns-en-
Kultuurfees op Prince Alfred Hamlet kan
besoekers uitsien na lewende musiek ’n
lugvertoning wynproeë handwerkstalletjies
en vele meer. Besoek hkkf.co.za.
20–22: Proe die top-wyne van sowat
30 kelders by die Wine on the River Festival
in the Robertson-wynvallei. As jy jou
naweekpas vroeg koop kos dit net R250 by
webtickets.co.za. Besoek wineonriver.com.
20–22:Kom verkyk jou aan die allermooiste
blomkuns deur lede
van die Westelike
Provinsie se Blomme-
rangskikkersvereniging
en geniet tee en
middagete in die
lieflike tuin van Trovato
House Wynberg.
Kaartjies kos R50 elk.
Skakel 021 852 2656.
26–28:Doen vanjaar jou Kersinkopies
vroegtydig by die Nederduitsch Hervormde
Kerk Pretoria-Oos se Kersmark. Skakel
083 259 9510 vir nog inligting.
28 & 29: Kom deel in die vrolikheid en
ontdek die bekoring van 11 voorste
wynplase tydens die Seisoen van
Sauvignon-Fees in die Durbanville-vallei.
Kaartjies kos R50–R
by webtickets.co.za. Vir
meer inligting besoek
durbanvillewine.co.za.
28 & 29: Moenie die
KaapstadseInternasio-
nale Vlieërfees in
Muizenberg misloop
nie. Kaartjies kos R40.
Skakel 021 447 9040.

Is jy op soek na die perfekte eerste huis of
beleggingseiendom? Moet dan nie hierdie
uitstalling van gesogte eiendomme misloop
nie. Die slim ontwerp van die skou-uitleg lei
kopers deur die hele koopproses en sluit ’n
tentoonstelling van nuwe ontwikkelings
vooraanstaande eiendomsagentskappe en
finansiëlediensverskaffers in. Boonop kan
eerstekeer-kopers en beleggers deur die loop
van die dag hul kennis verbreed in drie
seminaarteaters. Kaartjies kos R80.
Sien propertybuyershow.com.

ThePropertyBuyerShowGauteng

6–8 Oktober: Expo Centre Precinct Durban
Kom put inspirasie uit talle
uitstallings en demonstrasies
slyp jou vaardighede by
praktiese werksessies kry
enigiets wat jy kort vir
asemrowende projekte en
ontsluit jou eie kreatiwiteit!
Alles van mosaïekwerk
papierkuns wol breidraad en
naaldwerk metaalstempel-
en houtwerk lasersnywerk en
kalkverf sal te sien wees.
Kaartjies is by die deur te
koop teen R70. Sien meer by
hobby-x.co.za.

HOBBY-XDurban

13–15 Oktober: Hyde Park
Corner se dak Johannesburg
Verlustig jou in innoverende ontwerp
kos en wyn by dié fees wat die
elegansie en waagmoed van alles wat
“goed gemaak is in Afrika” weerspieël.
Die land se voorste ontwerpers sjefs
en wynmakers kom bymekaar en deel
hul produkte en stories. Kaartjies kos
R120 by webtickets.co.za. Besoek
sanlamhmc.co.za vir nog inligting.

SanlamHandmade
ContemporaryFair

27–29 Oktober: Sandtonse
Konferensiesentrum Gauteng

dagboek


In Flipping Virgins (vanaf 2 Oktober op The Home
Channel kanaal 176 op DStv) ’n uitvloeisel van
Property Virgins maak die eiendomkenner Egypt
Sherrod hande vuil saam met mense wat vir die
eerste keer alles op die spel plaas in die huiskoop-
en-opknapwêreld. Volg die dapper nuwelinge van
waar hulle die regte huis teen die regte prys soek
tot by die ekstase van ’n lekker groot wins.
Free download pdf