Tuis. 11

(Tuis.) #1

’N WARE


’n Naweek weg op Knysna vir Andries


en Jayne Brink word toe ’n permanente


skuif na dié idilliese dorp in die Suid-Kaap.


Deur Marian van Wyk • Foto’s Francois Oberholster

Wie woon hier?
Andries en Jayne
Brink en hul seun
Ben (20 maande)
WAAR Hunter’s
Home Knysna
GROOTTE 380 m^2

tuiskoms


leserhuis


Ons gebruik elke liewe dag ons stoep ongeag die weer. Ons kuier graag ’n paar


keer per week saam met vriende om die braai regdeur die jaar. – Jayne

Free download pdf