Tuis. 11

(Tuis.) #1

Die sit- en eetkamer maak oop
op die groot buite-area waarvoor
die Brinks ’n eetkamertafel laat
pasmaak het. “Dit moes smal
genoeg wees dat genoeg mense
gemaklik kan gesels glasies klink
en borde oor en weer aangee
maar lank genoeg dat dit soos ’n
fees voel wanneer die tafel kreun
onder die kos en oorloop van
samesyn.” Hulle het die tafel
en buffetkas dieselfde grys
laat maak omdat dit van
verskillende soorte hout is. >>
Tafel deur Woodmillers;
stoele van @home

Free download pdf