Tuis. 11

(Tuis.) #1

leserhuis


Jayne se passie vir tafel dek het as kind
begin – daar was altyd gaste aan haar ouers
se eetkamertafel. “Ek glo ’n tafel wat met
sorg gedek is kan ’n eenvoudige maaltyd soos
’n koningsmaal laat voel.”


Messegoed voël-bord en servet van
Madam Botany


“Ons sou nooit kon dink dat ons herdenkings­
naweek op Knysna ons weer hierheen sou bring
nie en ons glo steeds die huis was die
beslissende faktor!”
Hulle het in Junie 2012 oordrag geneem.
“Ná ons maande lange soektog na ’n huis wat
ons sak sou pas in Kaapstad is ons so beïndruk
met die gevoel van ruimte en privaatheid wat dié
eiendom bied. Die huis is reg langs ’n groen
strook geleë wat dit heerlik afgesonder laat voel
en danksy die welige tuin hoor of sien ons nooit
bure of verbygangers nie.” >>

Free download pdf