Tuis. 11

(Tuis.) #1
Danksy die welige kusplantegroei
wat die staalraamvensters van vloer
tot plafon in ’n treffende fokuspunt
omskep is gordyne in die sitkamer
onnodig. ’n Ou weermagkampbed
(’n tweedehandse vonds) doen diens as
koffietafel. Die vloere in die kombuis
sit- en eetkamer is alles sement.
Sementvloere afgewerk met Cemcrete
Cretecote in grys; houtskool muur geverf
met Plascon Inspired in Magic Noir;
metaalraamwerk deur Knysna Steelworks
(intussen toegemaak); rusbank
van Klooftique

leserhuis


Kyk hoe mooi!
Jayne het die staal raamwerk
vir die rakke op maat laat
maak om die groot muur te
bedek. “Dit was ’n
bekostigbare en doetreffende
oplossing” sê sy.
Free download pdf