Tuis. 11

(Tuis.) #1

22 tuis November 2017


leserhuis


In die eetkamer
vorm die
baksteenmuur
’n tekstuurryke
agtergrond vir
die meubels ’n
gebalanseerde
mengsel van oud
en nuut.

Tafel van Pierre
Cronje;
stoele van
Block & Chisel;
staal- en-glas-
kabinet van
Madam Botany

Andries het die
tweedehandse
vertoonkas in die
eetkamer (bo) self
afgeskuur. Die
paartjie is dol oor die
verweerde voorkoms
van die Cemcrete
Cretecote-vloer. Die
paar Mothmask-
litografieë deur Judith
Mason was ’n geskenk
van Andries se ma
Marieta Brink.

Ek sal eerder tyd by die


huis deurbring as om rond


te ry. – Andries


Ons hartsgoed
“Ons huis vertel beslis die verhaal van ons lewe saam
en dit verander heeltyd” sê Jayne. “Toe ons die huis
gekoop het het ons ’n klein begroting vir dekor gehad
so ons het oor die afgelope vyf jaar geleidelik dinge
bygevoeg. Ons hou van tweedehandse meubels met
karakter en snuffel gedurig deur Knysna se
tweede handswinkels op soek na ongewone
winskope.
“Ons is nou eers halfpad maar het die bewuste
besluit geneem om vir eers sonder goed klaar te
kom tot ons iets kan koop wat ons regtig na aan die
hart lê.”
Free download pdf