Tuis. 11

(Tuis.) #1

Met ’n liefde vir reis en ’n oog


vir ontwerp het Abi James


’n tuiste geskep wat tegelyk


eksoties en plat op die aarde is.


Deur Kim Arendse
Foto’s Francois Oberholster
Stilering Marian van Wyk

Wie woon hier?
Abi James
WAAR Bo-Kaap Kaapstad
GROOTTE 130 m²


Die ingang se teëlrand
en kunswerk deur Abi se
vriendin Susie Jayne Baily
nooi jou hartlik binne.
Voordeur geverf met Plascon
Velvaglo in die kleur
Atlantic Beach

DIT KOM VAN


ver af

Free download pdf