Tuis. 11

(Tuis.) #1

4 tuis November 2017


In Junie breek


verwoestende


brande uit in


Knysna. Dit gebeur op
dieselfde tyd dat ons fotograaf
Francois en kreatiewe redakteur
Marian in die Suid-Kaap is om
huise en tuine af te neem vir
gebruik in die tydskrif deur die
loop van die jaar.
Ek was die dag uit die kantoor by ’n werksessie met van die ander
redakteurs in ons groep. Om 15:44 kry ek ’n WhatsApp van Marian: “Hi
kan jy bel asb. Ek spaar lugtyd om met krisis te deal. Jy het seker gehoor
van brande ens.”
Nee dink ek by myself. Ek het nie want heeldag al luister ons na ’n
spreker uit Amerika my foon ’n slag in my sak. Ek google. Ek skrik. Want
wat ek sien is totale verwoesting: bollings rook die lug ’n vuil oranje weens
die rook van die vlamme wat in ’n tierende wind verwoesting saai.
In die heen-en-weer-boodskappe wat volg blyk dit Marian en Francois
moes uit die dorp vlug en kon nie terug Sedgefield toe waar hul klere en
ander besittings steeds in die gastehuis was nie. Die N2 was toe. Inderhaas
moes die twee ander slaapplek kry op Knysna – naby die water net ingeval
die brand erger sou raak. En ons weet nou dit het.
Lang storie kort: Marian en Francois is veilig tuis maar in die chaos en
haas om op ’n veilige plek te kom het iets verkeerd geloop en al die foto’s
van Jayne en Andries Brink se huis in Hunter’s Home naby die Knysna-
meergebied is weg. Jayne vertel agterna al wat sy heeltyd gedink het is:
As ons huis afbrand het ons minstens ’n stel goeie foto’s wat ons sal help
onthou. Min het sy geweet ...
Die goeie nuus is die Brinks se huis het die vlamme vrygespring en
vroeg September is ons terug Knysna toe – kyk op bl. 16 die foto’s. Wat ’n
verligting dat die huis nog staande is en watter ongelooflike seer moet dit
nie wees as jou huis wel deur die vlamme verteer is nie. Baie mense in
Knysna herbou nog aan hul lewens; ons gedagtes is steeds met julle.
’n Mens kan amper nie glo dis November nie. Toe my selfoon nou die
dag skielik in my hand die aftog blaas dink ek by myself: Mý battery is ook
pap. Iewers moet iemand my inprop anders maak ek dit nie Kersfees toe
nie. En hoe ironies is dit dat hoe meer ons probeer “wireless” leef hoe
meer is ons soos poppe aan toutjies wat oral ingeprop moet word om net
aan die gang te bly.
Maar ons is amper daar. En dan is dit tyd vir stoepsit (kyk net die mooies
in die drie leserhuise en in die artikel op bl. 58). Gee jou beste en sit
solank iets vir die keel op ys.
Lekker lees!

Dié spesiale uitgawe het heerlike idees vir
alles wat jy nog altyd buite op jou erf wou
doen. Dis beskikbaar by winkels landwyd of
stuur e-pos na [email protected] as jy
sukkel om joune in die hande te kry.

[email protected]

Hallo


REDAKTEUR
Kaapstad-kantoor
Kaapstad-posadres
Kantoorbestuurder
Johannesburg-kantoor

REDAKSIE
Artikelredakteur
Kreatiewe redakteur
Kosredakteur
Ontwerpredakteur
Uitlegkunstenaar
Teksredakteurs
Digitale redakteur
Fotograaf
Foto-opknapper
Intern

MEDEWERKERS

Produksiebestuurder
Sindikasiebestuurder

DRUK- EN DIGITALE VERKOPE
Hoof: Advertensieverkope
(Kaapstad en KZN)
Sleutelklantbestuurder (Kaapstad)
Verkoopbestuurder (Johannesburg)
Toonvenster-advertensies

SIRKULASIE
Sirkulasiebestuurder
Produkbestuurder

Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe
toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese
middel weergegee word nie hetsy deur fotokopiëring skryf- of bandopname of deur enige ander stelsel
vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in
artikels rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies
wat in die tydskrif gepubliseer word akkuraat is kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid
aanvaar vir enige verlies skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om
veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word en kan nie aanspreeklik gehou
word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan
verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.

Tuis word uitgegee deur Media24 Heerengracht 40 Kaapstad 8001. Tel. 021 406 2121
Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman
Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson
Hoofbestuurder: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur
Hoof van finansies: Media24 Leefstyl Jameelah Conway
Hoofbestuurder: Media24 Maandelikse Tydskrifte Nerisa Coetzee

Intekeninge hernuwings
en navrae
BEL 087 740 1023 • FAKS 086 457 5922
E-POS [email protected]
SMS “tuis” na 32361 (R1 per SMS)
WEB http://www.my-mags.com

Wicus Pretorius ([email protected])
19de Vloer Absa-gebou Adderleystraat 4 Kaapstad
Posbus 1802 Kaapstad 8000
Anita Grindlay-Whieldon 021 408 1278
Media Park-gebou Kingswayweg 69 Auckland Park

Kim Arendse ([email protected])
Marian van Wyk
Johané Neilson ([email protected])
Andrew Maritz
Enid de Beer
Desiree Hartney en Johletta Brits
Shané Barnard ([email protected])
Francois Oberholster
René Nortjé
Suné Esterhuizen

Shelly Bergh Jaco Brand Sally Chance Elza Cooper
Deon de Goede Pietman Diener Gerda Engel brecht
Marié Esterhuyse Gillian Eva Henk Hattingh
Petro Jacobs Suretha Jansen van Rensburg Sonja
Jordt Kay Montgomery Jomeri Mouton Beatrice
Moore-Nöthnagel Neville Orsmond Melissa
Rautenbach Marsel Roothman Juané Scheepers
Riana Scheepers Ludwig Taschner JJ van Rensburg
Amanda van Wyngaardt

Kim Petersen
Lucille van der Berg
021 408 3038 [email protected]
(Fotostate fakse en die pos van inligting kos R25)

Sarah Curtis-Bowles 021 461 2396

Charlene Meyer 082 928 5970
Susan Pienaar 083 281 7300
Evonne Mehl 021 461 2396

Adele Minnaar 011 713 9440
Janine Snyman 011 713 9918

Kennersraad

Heuning-resepte

Kopies

Groentekalender

Omrandings

Vars idees

›› Plant ’n welige muurtuin Bou ’n plonspoel › Knap jou braaiplek op › Skep orde in jou garage

(^12) bekoorlike tuinhoekies
Dis tyd vir
mooimaak
Namibië N$4750R4500(BTW inkl.)^
salige Ons gunstelinge!
7 buitestorte
KRY INSPIRASIE
... en meer
TUIN TOE› Skep privaatheid
›beknopte agterplaas 3 planne vir ’n



  • Red die bye!› Maak ’n hangmat
    werfSPESIALE UITGAWE 2017
    6 009879 964073
    17003
    (^) KRY NUWE NUT^3 WENDYHUISE
    Tuis Werf is terug op die rakke!

Free download pdf