Tuis. 11

(Tuis.) #1

leserhuisleserhuis


Eetkamerstoele
van MRP Home;
hangstoel van
Sevens

40 tuis November 2017


Ketel van Metro Home Centre;
wasbak van Builders; wit vaas
van MRP Home

Besonderse voorwerpe op ’n ou houtkis by
die ingang gee ’n aanduiding van die res
van die huis se styl.

Kowie het ’n houtrak gemaak vir
tuinplante wat ’n bietjie ekstra sorg
nodig het; hier pamperlang sy hulle
in die oggendson. Kowie noem dit
haar “plant-hospitaal” en pak gesonde
plante en dekorelemente tussenin vir ’n
treffende fokuspunt.
Free download pdf