Tuis. 11

(Tuis.) #1

Dié ou Pepsi-yskas was ’n gelukkige vonds. “Ek en ’n vriend was
besig om ’n ou huis te restoureer en ek was toevallig daar terwyl
hulle besig was om dit op ’n bakkie te laai – reguit op pad ashoop
toe” vertel Kowie. “Nodeloos om te sê ek het dit net daar op mý
bakkie laat laai!” Sy en Nico het al die werkende dele uitgehaal
en rolwiele bygevoeg – dis nou pakplek vir tydskrifte. >>

Free download pdf