Tuis. 11

(Tuis.) #1
[BRAAISTOEP]
Nadat die mure gepleister en droog was het Kowie so baie
van die rou voorkoms gehou dat sy besluit het om nie te
verf nie. Dié ruimte maak oop op die dek en swembad. Die
gietyster-muurrakkie is jare gelede by ’n kwekery gekoop.

[HOOFSLAAPKAMER]
In hul kamer het die
paartjie gemik vir ’n
eenvoudige dog elegante
voorkoms met ’n kombinasie
van ou en nuwe meubels. >>

[GASTEKAMER]
Kowie wou dié vertrek
so neutraal moontlik
hou; vir tekstuur is die
mure behandel met ’n
gespikkelde bedekking.

Kowie en haar pa Dawie het dié sinkplaat-“agtergrond” vir ’n markstalletjie gemaak toe haar
kinderlinne-saak Gorjuzz Kidzz nog op die been was. Dit het later ’n kopstuk geword voor dit agter
dié lessenaar beland het; Fanus sit belangrike kennisgewings daarteen vas met magnete. Die lessenaar
is pasgemaak en was voorheen ’n doekeruilstasie; Kowie het die ou rakke in haar dae as prokureur
gebruik om dokumente te stoor. Stoel van @home

Mure bedek in SatinCrete
van Cemcrete in die
kleur Mercury Grey;
gordynlap van Hertex

Free download pdf