Tuis. 11

(Tuis.) #1
VERSKAFFERS @home 0860 576 576 home.co.za Amatuli 011 440 5065
amatuli.co.za Builders 0860 284 533 builders.co.za Cemcrete 011 474 2415
cemcrete.co.za Coricraft 011 611 8700 coricraft.co.za CTM 0861 666 649
ctm.co.za EnStyle 056 811 3116 Hertex 011 262 4108/9 hertex.co.za
Lindie Loe 012 663 1752 Metro Home Centre 012 369 9999
metrohomecentre.com MRP Home 0800 212 535 mrphome.com
Prominent Paints 0861 77 66 46 prominentpaints.co.za Rhoms Timberworld
011 465 4150 Sevens sevens.co.za Weylandts 0860 103 400 weylandts.co.za

Kowie het maskeer­
band gebruik om
die lyne op die
aksentmuur in De
Villiers se kamer af
te baken waarna sy
die berglandskap
met die hand geverf
het. Sy het ’n
basis van blou verf
gebruik en telkens
nog bruin bygevoeg
vir die verskillende
skakerings.

Wat dekor betref is DeNicke Kowie uitgeknip. “Sy kyk graag na
dekorfoto’s op Pinterest” sê Kowie. Trouens die 11­jarige DeNicke
sê sy was geïnspireer deur ’n eilandfoto toe sy haar ma gehelp
het om die kamer in te rig. “Die blou verteenwoordig die see die
goue plakkers die son en die pienk oranje en geel die pragtige
sonsondergange en koeldrank op die strand” verduidelik sy.

Teëls van CTM

Die badkamerkassie was ’n
antiekwinkel­vonds. “Die
mense wat dit geïnstalleer
het kon nie uitgepraat raak
oor my ‘lessenaar­wasbakkas’
nie!” sê Kowie. “Almal op die
bouperseel moes eers kom
kyk – hulle kon nie glo ek wou
so ’n ou kas in ’n splinternuwe
badkamer sit nie!”

Geel strooikussing van @home; flamink- kussing en geel mat van
MRP Home; Kowie het die ander strooikussings met lap van
Hertex oorgetrek; die bedkassie was ’n tweedehandse kopie

leserhuis


Die metaalkis was
oorspronklik bêreplek vir
suiker in Nico se oupa se
kruidenierswinkel.
Free download pdf