Tuis. 11

(Tuis.) #1

November 2017 tuis 45


Elke kind se kamer


moet sy of haar persoonlikheid weerspieël;


dis hul veilige hawe waar hulle


gemaklik en kreatief moet voel. – Kowie


Ons is dol oor die ou
reistasse wat Kowie gered het toe
’n vriendin hulle wou uitgooi. Dis
perfek vir ekstra pakplek.


“Fanus bring graag
tyd in die buitelug
deur saam met
Nico ’n Beefmaster-
stoetbeesteler”
verduidelik Kowie. Die
blouwildebees-vel is van
Fanus se eerste jagtog.
Free download pdf