Dis tyd vir
46 tuis November 2017
LESERDAG
Opskud dis jou laaste kans om jou plek by ons gala te bespreek â hoor
eerste wie is die wenners van vanjaar se Regruk met Flair-kompetisie!
I
n Maart het ons opknappers genooi
om fotoâs in te stuur van hul vernuftige
regrukprojekte. En nou is dit tyd dat
ons die wenners van ons jaarlikse Regruk
met Flair-kompetisie aankondig. Kom kuier
saam by dié uithanggeleentheid!
Vanjaar is die gala weer op die lieflike
Le Bac-landgoed in die Paarl met die
asem rowende Drakensteinberge as agter-
grond. Die radio-en-TV-persoonlikheid
Tracey Lange is die gasvrou en die sang-
sensasie Leah sal sorg vir die vermaak.
Met jou aankoms sal jy bederf word met
heerlike snoepgoed en ân glas vonkelwyn;
later sal jy smul aan ân laatontbyt terwyl jy
na ons kos- en selfdoen-demonstrasies kyk.
En dan die hoogtepunt van die dag:
die aankondiging van 2017 se Regruk
met Flair-wenners.WANNEER Saterdag 11 November
WAAR Le Bac-landgoed R45 Paarl
TYD 09:30 vir 10:00 tot 13:00
KOSTE R395 (dit sluit die laatontbyt
vermaak die jongste uitgawe van Tuis en
Tuis Opknap verskeie gelukspryse en ân
fantastiese geskenkpak in)OM TE BESPREEK Stuur e-pos
na [email protected];
plek is beperk en besprekings sluit
Vrydag 3 November 2017.KUIER!
BEPALINGS EN VOORWAARDES Geen besprekings sal sonder bewys van betaling bevestig word nie. Betaling moet
binne 48 uur ná bespreking gedoen word. ân Kansellasiefooi van 50% sal gehef word vir kansellasies tot een week voor
die gala. Geen terugbetaling sal gemaak word vir besprekings wat minder as 7 dae voor die gala gekanselleer word nie.ONTMOET ONS
BEOORDELAARSMarian van Wyk
Tuis | Home se
kreatiewe redakteurWicus Pretorius
redakteur van Tuis l HomeHenk Louwrens
van BUCO WorcesterDeon de Goede
selfdoenkenner
by Tuis l HomeMET FLAIR
Tracey LangeLeah2016 SE FINALISTEBlaai om vir die top-5...