Tuis. 11

(Tuis.) #1

48 tuis November 2017


S


joe. Dit was ’n moeilike besluit maar hier is ons finaliste in vanjaar
se Regruk met Flair-kompetisie. Daar was ’n indruk wekkende
verskeidenheid inskrywings om van te kies onder meer dié van Len
en Faith du Plessis wat met lesers se stemme tot die topvyf deurgedring het.
Al die finaliste se inskrywings is nagegaan en die uitslag hang nou af van
die opknappers se onderhoud met ons beoordelaars by die Regruk met
Flair-gala in die Paarl (sien bladsy 46).
Die einde is in sig ...

TOP-5!


Ontmoet ons


Hier is die voorlopers in vanjaar se


Regruk met Flair-kompetisie ...


WIE Jacques Müller en Justin Duckitt
WAAR Nieu-Bethesda
WAT Hele huis
KOSTE R60 450

WIE Nuno en Ramona Afonso
WAAR Johannesburg
WAT Kombuis
KOSTE R60 900

Voor


Voor


Volgende jaar is ons
gewilde Regruk met
Flair-kompetisie ook op
die kassie! Hou VIA
(kanaal 147 op DStv) dop
vir besonderhede koop
Tuis volg ons op
Facebook of teken in
op ons nuusbriewe vir
verdere aankondigings.

MET FLAIR


Hier’s die finaliste (in geen bepaalde volgorde nie):

Free download pdf