Tuis. 11

(Tuis.) #1

November 2017 tuis 51


opknap


In die Holmes-huishouding is kosmaak ’n
ontspanne gesellige aktiwiteit. Daarom het
dit sin gemaak om ’n oopplan ruimte te skep
wat met die sitkamer skakel. Die plafonne en
die muur wat die kombuis van die sitkamer
geskei het is uitgehaal vir ’n oop lugtige
gevoel en beter vloei tussen die ruimtes.


Mure in die leefarea geverf met Plascon Off
Shore; kombuiskaste geverf met Dulux Shutter
Blue; groot spieël van Block & Chisel; donkergrys
rusbank van @homelivingspace; hang lampe bo
kombuiseiland van la Basse-cour; stoele by
eiland van Woodbender oorgetrek in lap
van Mavromac >>


Blink idee!
’n Wyn-yskas onder
die eikehout-blad
hou drankies koel en
gerieflik byderhand vir
wanneer vriende en
familie kuier.
Free download pdf