Tuis. 11

(Tuis.) #1
http://www.isoboard.co.za
Gauteng 012 653 8204 | Wes-Kaap 021 983 1140 | KwaZulu-Natal 031 569 1800

Vinnig skoon & maklik.
IsoBoard absorbeer feitlik geen vog nie en kan gewas
word; daarom is dit die perfekte isolasie-keuse vir ’n
skitterskoon badkamer. Dis ook maklik en gou om
IsoBoard te installeer: Wend eenvoudig 5 ml-druppels
Isoglue 200 mm uit mekaar oor die plafonlatte aan en
heg die bord met plafonknippe – so maklik soos dit!
En geniet dan onmiddellik die gemak van ’n goed
geïsoleerde huis.

Gemak sonder om styl in te boet!
Geniet die gerief van ‘n goedgeïsoleerde huis wat
ook goed lyk! Met ‘n afwerking wat jou styl pas en
plafonlyste om enige ruwe rande af te rond kan jy
enige kamer in jou huis isoleer. Jy kan selfs jou eie
styl behou deur die bord te verf indien nodig.

Maak hierdie somer die gemaklikste ooit!


Isoleer bestaande sowel as nuwe geboue met IsoBoard.


ZERO


ODP


Bly koel dié somer!


IsoBoard maklik installeerbare isolasie.


Keer skimmelgroei
danksy minimale
vogopname

Geniet ’n leeftyd van
gemak beskerming en
energiedoeltreffendheid

Bevorder veiligheid
deur vlamverspreiding
te beperk

As jy nie die hitte kan weerstaan nie
isoleer jou kombuis!
Met maklike doen-dit-self installasie kan jy IsoBoard
regdeur jou huis gebruik. IsoBoard is wetenskaplik
getoets om vlamverspreiding te vertraag dus verhoog
jy gemaklikheid en veiligheid met een maklike installasie.

Afmetings:
Lengte tot 8m
Dikte tot 80mm
Effektiewe bordbreedte 600 mm
Bordrandprofi el:
Tong-en-groef
Free download pdf