Tuis. 11

(Tuis.) #1

’n Kuierstoep is vir ons ’n moet en elke sent werd. – Carina


Carina glo nie aan
tipiese patiomeubels vir
haar stoep nie: “Ek voel
dat jou stoep deel is
van die huis en daarom
moet jy dit soos ’n
ekstra vertrek inrig” sê
sy. Die lap op die tafel
is ’n ou Franse laken.


Ligte van Candelabra;
eetkamerstoele van
Coricraft

Free download pdf