Tuis. 11

(Tuis.) #1

Gee jou kuierkol ’n


retro-sjiek kinkel met


eiervormige nestafeltjies wat jy


self gemaak het.


inskuiftafeltjies


MAAK ’N STEL


Projeknotas


  • Skuur jou
    planke vooraf.

  • Onthou om
    gidsgaatjies te boor.


Deur Deon de Goede • Foto’s Francois Oberholster
Stilering Shelly Bergh

PROJEKGIDS
Harde werk 5/10
Vaardigheidsvlak 5/10
Tyd nodig 1 tot 2 uur
Maak dit vir minder
as R500: hout en
skroewe (verf
uitgesluit)

Deon de Goede


Laai die geraamteplant-
patroon af by tuis.co.za. t
uis.co.za

http://www.
Free download pdf