Tuis. 11

(Tuis.) #1
KONTAK EN VERSKAFFERS Cape Boards 021 981 0152 capeboards.co.za
Deon de Goede 084 589 5026 [email protected] November 2017 tuis 73

doen dit self


Wat jy nodig het


INKOPIELYS


  • 18 mm-laaghout gesaag in:
    twee stukke van 800 x 600 mm (groot tafelblad)
    twee stukke van 475 x 350 mm (klein tafelblad)

  • twee stukke karton in bogenoemde groottes

  • 44 x 44 mm- geskaafde dennehout gesaag in:
    drie stukke van 390 mm albei ente teen ’n 7°-hoek gesaag (groot tafelpote)

  • 35 mm-gordynstok gesaag in:
    drie stukke van 330 mm albei ente teen ’n 7°-hoek gesaag (klein tafelpote)

  • een pakkie 6 mm x 50 mm-spaanderbordskroewe

  • een pakkie 6 mm x 40 mm-spaanderbordskroewe

  • een pakkie 8 mm x 30 mm-spaanderbordskroewe


GEREEDSKAP


  • koordlose boor en 3 mm-boorpunt

  • figuursaag

  • potlood

  • winkelhaak

  • houtlym

  • houtvuller

  • 80-grint-skuurpapier

  • verf of vernis (opsioneel)

  • kwas


Hout en skroewe
verskaf deur
Cape Boards


1


3


2


4


1 Maak twee eiervormige patrone van dieselfde vorm vir die blaaie


  • een groot en een klein – uit karton (teken dit sommer vryhand)
    en trek dit met ’n potlood af op die laaghout. Saag nou twee blaaie
    van elke patroon al langs die potloodlyn uit met die figuursaag.


SO MAAK JY

4 Herhaal die proses om die kleiner tafel te maak met die twee
kleiner blaaie en 330 mm-gordynstokke as pote. Kies ’n
kontrasterende afwerking vir die kleiner tafel.

2 Plaas die kleiner patroon op een van die uitgesnyde
groot tafelblaaie en merk waar die drie pote moet kom – so
maak jy seker dat die kleiner tafel netjies tussen die pote van die
groter tafel inpas. Posisioneer die pote op die blad (maak seker
hulle staan “wydsbeen”) en boor gidsgate skuins in die drie pote;
skroef vas met die 40 mm-skroewe. Draai die tafel regop en versterk
3 Spuit houtlym op die die pote met ’n 50 mm-skroef van bo af deur die blad.
oorblywende groot blad en sit
die tafel onderstebo daarop
neer. Skroef die blaaie van
onder af aan mekaar met die
30 mm-skroewe. Vul al die
skroefgate met houtvuller en laat
dit goed droog word. Skuur die
tafel deeglik en vernis of verf dit
in die afwerking van jou keuse.
Ons het die groter tafel met
Woodoc Water-Borne Floor
verseël.

Gebruik jou winkelhaak om seker
te maak dat die pote nie wyer
uitstaan as die blad nie.
Free download pdf