Tuis. 11

(Tuis.) #1

Verf gerus


daai plastiek!
Marietjie Schoeman van
Westonaria skryf Ek het wit
plastiekstoele wat ek met verf wil
mooimaak. Hoe maak mens?
Tuis se
selfdoen-
medewerker en
stilis Shelly Bergh
antwoord Jy kan
jou plastiekstoele
opkikker met
Rust-Oleum se spuitverf.
Maak eers die stoele met
verdunner skoon om enige vullis of
oliereste te verwyder en skuur dan
met fyn skuurpapier tot jy ’n dowwe
afwerking het. Verwyder nou alle stof
met ’n droë kwas en vee die stoele af
met ’n klam lap; laat dit heeltemal
droog word. Wend ’n dun egalige
laag Rust-Oleum Painter’s Touch 2X
Ultra Cover in die kleur van jou keuse
aan; skud die blik deurentyd terwyl jy
spuit. Wend daarna nog twee of drie
dun lae verf aan tot die stoele ’n
soliede kleur het; laat die verf goed
droog word tussen lae.
KONTAK [email protected] >>


Stuur jou vrae na [email protected].
Free download pdf