Tuis. 11

(Tuis.) #1

Die somer is hier!


Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar beagle Frodo)

Diere-


maniere


Tongtippietoets
Charlie stel die nuwe grasspriete
op die proef. – Charleen Buys
Roodepoort

Sonsoeker
Mika spin van plesier!


  • Mareli Ahlschlager
    Kaapstad


Lekker op die plaas
Zuri neem ’n blaaskans in die lemoenboord.


  • Naara Collett Groblersdal


Platgeslaan
Liquorice se gemaklikste posisie is
op die naat van haar rug – of sy
nou slaap of speel!


  • Janine Olivier Harrismith


Nuut op die mark!


Hill’s Science Plan No Grain
(R219 per 2 kg-sak hondekos;
R269 per 2 kg-sak katkos) is
beskikbaar by veeartswinkels en
bied goeie voedingswaarde
sonder enige bygevoegde graan
of gluten. Dit word gemaak van
natuurlike bestanddele en bevat
geen kunsmatige kleur- geur- of
preserveermideels nie. Hill’s No
Grain is ’n perfek gebalanseerde
voeding wat maklik verteer.
Besoek hillspet.co.za.

raad

Free download pdf