Tuis. 11

(Tuis.) #1

blokraai #108 Saamgestel deur Gerda Engelbrecht


’n Penguin Random House Suid-Afrika-geskenkpak van R1 500!
Hierdie maand is daar weer ses lekkerleesboeke vir oud en jonk op die spel:
Die jongspan sal mal wees oor die avonture in Dagboek van ’n Wimpy Kid 8: Ongeluksvoël deur
Jeff Kinney; kunstige kleingoed kan iets kreatiefs probeer uit Jane Bull se Vlytige Geskenke terwyl
daar baie te leer is uit Vrae en feite vir nuuskierige agies deur Adinda Vermaak. Volwassenes kan
uitsien na Die onaantasbares uit die pen van Steve Hofmeyr; Robert Langdon-aanhangers sal Origin
deur Dan Brown geniet en as jy Susan Lewis se reeks oor die speurder Andee Lawrence volg is
Hiding in Plain Sight so reg in jou kraal. Die eerste leser wie se korrekte blokraai ons trek wen die
geskenkpak ter waarde van R1 500!

WEN!


Stuur die voltooide blokraai en jou kontakbesonderhede voor 30 November 2017 na Tuis-blokraai #108 Posbus 1802 Kaapstad 8000 of
skandeer jou ingevulde vorm en e-pos dit na [email protected]. Sien ons kompetisiereëls op bladsy 128.
Naam ........................................................................... Adres ..............................................................................................................................
Poskode .................. Tel. (h) .............................................. Tel. (w) ............................................. E-pos ............................................................

Foto

Sally Chance

86 tuis November 2017

Free download pdf