Tuis. 11

(Tuis.) #1

’n Reis vir twee na die


2018-Tour de France!


A


s borg van die Bora-hansgrohe-
fietsryspan bied hansgrohe aan
Tuis-lesers die geleentheid om
dié opwindende fietswedren eerste-
hands te ervaar!
Die Tour de France wat elke jaar in
Julie gehou word is die hoogtepunt van
die internasionale fietsrykalender – dis
nie net die wêreld se grootste
fiets wedren nie dis ook die grootste
jaarlikse sportgeleentheid ter wêreld.
Die gelukkige wenner van hansgrohe
se Shower Like a Champion-kompetisie
kry die kans om die vakansie van ’n
leeftyd saam met ’n vriend of geliefde
te geniet.

SKRYF SO IN


  • Koop voor 31 Desember 2017
    ’n hansgrohe-stortproduk by enige
    deelnemende winkel; gaan na
    hansgrohe.co.za vir ’n lys verskaffers.

  • Vir elke R1 000 wat jy bestee kry jy
    een inskrywing – hoe meer jy bestee
    hoe groter jou kanse!

  • Skandeer die QR-kode (sien regs) vir
    die inskryfvorm.


WAT JY KAN WEN ...
Eerste prys ’n Reis vir twee na die
2018-Tour de France insluitend vlugte
en ’n BBP-pakket van Bora-hansgrohe
Waarde R100 000
2de PRYS ’n Specialized-padfiets
Waarde R50 000
3de PRYS Bora-hansgrohe-fietsryklere
en ’n hansgrohe Raindance-stortkop
Waarde R10 000
Alle inskrywings kom gedurende die
kompetisie in aanmerking vir ’n
gelukstrekking; wenners kry ’n replika
van ’n Bora-hansgrohe-trui.

Volg hansgrohe op Facebook of skakel 086 1111 941.

WEN


HANSGROHE PROMOSIE


Peter Sagan
UCI-wêreld-
padfietskampioen
2015/2016

November 2017 tuis 87


Kompetisiereëls
1 Enigiemand in Suid-Afrika mag aan die
kompetisie deelneem buiten werknemers
van hansgrohe die kompetisieborge hul
filiale advertensie- en promosie agentskappe
en hul gesinslede.
2 Pryse word toegeken aan die eerste korrekte
inskrywings wat getrek word en wenners sal
telefonies of per e-pos in kennis gestel word.
3 Die beslissing is finaal en geen
korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
4 Pryse kan nie verander oorgedra uitgestel
of vir kontant geruil word nie.
5 Die onus rus op die borge om die pryse te
verskaf. Tuis kan nie verantwoordelik gehou
word vir probleme met en vertragings in die
gestanddoening van die pryse nie.
6 Die wenner word in Januarie 2018 gekies.
7 Besoek hansgrohe.co.za vir besonderhede


  • kry die Shower like a Champion-kompetisie
    onder Contact us/Support.


Vir elke R1 000 wat jy
bestee kry jy een
inskrywing.

1ste PRYS
’n Reis vir twee na die
2018-Tour de France
ter waarde van
R100 000

3de PRYS
Bora-hansgrohe-fietsryklere
ter waarde van
R10 000

2de PRYS
Pasgemaakte Specialized-
padfiets ter waarde van
R50 000

Skandeer dié
QR-kode vir die
inskryfvorm.
Free download pdf