Tuis. 11

(Tuis.) #1

Die Spartan Boxx spog met ’n treffende reghoekige raam wat vorm en funksie perfek


saamvoeg. Die verhitte reling is vervaardig van die beste plaaslike vlekvrye staal terwyl


doeltreffende outomatiese verhittingstegnologie elektrisiteitsverbruik verminder tot dié


van ’n gloeilamp. Die eenheid is met vloeistof gevul wat hitte eweredig versprei. Voeg


daarby die voorste waarborg in die mark en dis geen wonder dat Jeeves die toonaange-


wende vervaardiger van verhitte handdoekrelings in Suid-Afrika is nie. Skakel 0861


JEEVES (533837) of besoek http://www.jeeves.co.za vir nog waardevolle inligting.


Dis in die haak om haaks te


wees...vra maar vir Jeeves.


Die splinternuwe Spartan


Boxx-verhitte handdoekreling.

Free download pdf