Tuis. 11

(Tuis.) #1
Gunstelinge op Keerweder


  • Rose veral ‘Double Delight’ ‘Icebergs’
    en ‘South Africa’

  • Daglelies (Hemerocallis-hibriede)

  • Agapante (Agapanthus)

  • Boomvarings (Cyathea dregei en
    C. australis)

  • Aronskelke (Zantedeschia aethiopica)

  • Asaleas (Rhododendron-spesies)

  • Krismisrose (Hydrangea-spesies)

  • Bosveronica (Hebe)

  • Ligularia (’n ouwêreldse plant waarna
    Justine baie lank gesoek het!)


November 2017 tuis 95


Die Siebritse plant gereeld bome in die tuin: koraalbome
naaldeike moerassipresse Turkse eike die bekende
Europese eike en watereike. “Ons sal nie die Turkse eike
wat ons die afgelope paar jaar geplant het groot sien nie
maar ons plant dit vir toekomstige geslagte” sê Justine.


‘Iceberg’ en ‘South Africa’ is van my


gunsteling-floribundarose. Hulle blom


aanhoudend en word nie eintlik siek


nie. Plant hulle in massas


dis altyd pragtig! – Justine


Justine maak graag tuin
onder die ou akkerbome.
Hier groei skaduliewende
plante soos asaleas
geraamteplante en
Cordylines.
Free download pdf