Tuis. 07

(Tuis.) #1
HUL WERKAdriaan en Michelle Louw se aanlyn-meubelwinkel
verkoop platverpakte ontwerpermeubels van hoogstaande
gehalte. Alles word verpak en jy sit dit self aanmekaar – ja nes
Ikea! Elke tydlose minimalistiese meubelstuk kom met
aanwysings wat jy ook van hul webtuiste kan aflaai. “Die
aanwysings maak ons meubels prettig en maklik om aanmekaar
te sit sodat klante betrokke kan raak op ’n vlak wat Suid-
Afrikaanse meubelkopers nog nie beskore was nie” sê die twee
Koop by http://www.popstrukt.com; hulle lewer landwyd af.

LOCAL IS LEKKER
GUILD in die V&A Waterfront se Silo-distrik is ’n 450 m^2 -ruimte wat jy eenvoudig moet sien. Dit sluit ’n konsepwinkel in waar die
skeppings van “Afrika se interessantste handwerkers” te kry is soos dié pragtige bekers deur die keramiekkunstenaar Clementina van
der Walt. Daar’s ook ’n ateljee waar jy meubels deur plaaslike ontwerpe
huisware en geskenke!

ers kanbekom. Voorwaar die perfekte eenstop-bestemming vir

.

Onweerstaanbaar!
Boardmans se weelderige nuwe
dekorreeks is gemaklik verby en so
reg in die modekol! Jy kan uitsien
na ’n verskeidenheid items in
aardse en juweelkleure en hul
kunspels- en poolvliesdekens is ’n
moet-hê-item vir die winter.
HOU DOP! Besoek boardmans.co.za.
BESIGHEID Popstrukt Furniture
WIE Adriaan en Michelle Louw
WAAR Paarl

Het jy al die nuwe
halfspieël-LUD-
gloeilampe van
Illumina gesien? Ons
is dol oor die Edison-
inskroeflamp (R499;
176 x 125 mm). Kyk
by illumina.co.za of
kry dit by beligtings-
winkels landwyd.

Foto


Ben Orkin

Free download pdf