12 tuis Julie 2017
Een twee drie blok jouself!
Muriel Hayes (82) van Panorama Kaapstad is ân groot brei- en hekel-entoesias en as ân ding
nie meer werk nie maak sy ân kreatiewe plan. Sy het jare gelede ân klompie kleurvolle blom-
kussings gehekel. Toe die kussings later oorbodig raak het sy die voorkante van die agter-
kante losgemaak die hele spul met dieselfde turkoois hekeldraad aan mekaar vasgehekel en
dit afgerond met ân sierrand. Nou is dit ân vrolike kombers wat elke dag gebruik word.