Tuis. 07

(Tuis.) #1

Dié winterwarm idees sal jou hartsnare roer.


Ougoed IS HOUGOED


Klim in
met jou kwas
Cornelia Linnegar van
The Painting Shed op
Wellington toor ou meubels
tot droommooi applous-
trekkers met behulp van
verftegnieke en tier-
lantyntjies – soos dié
veeldoelige swart kas met
sy dekoratiewe panele. As
jy ’n vertoonrak of armoire
in jou huis het wat aandag
kort probeer die volgende:
Verf die kas in ’n donker
houtskoolkleur (sy het
Annie Sloan Graphite
gebruik) en seël dit met
Annie Sloan Clear Wax.
Laat druk dan ’n mooi
prent groot genoeg sodat
dit netjies in die kas se
panele pas. (Die ideaal is
dat die twee panele ’n
eenheid vorm soos hier.)
Gebruik podge om dit op
die panele aan te wend
en te seël. >>

Pst!
Verf sommer die
binnekant ook!

vars idees


Deur Johané Neilson Marian van Wyk en Shelly Bergh
Foto’s Francois Oberholster Ed O’Riley en Elza Cooper
Free download pdf