Tuis. 07

(Tuis.) #1

4 tuis Julie 2017


AI en AR.
Nee dis nie ’n nuwe yskas nie dis die afkortings van twee
tegnologiese verskynsels wat glo ons almal se lewe gaan verander.
AI is “artificial intelligence” en AR is “augmented reality” – en
luister ek so na die kenners gaan dié twee ontwikkelings die lewe soos
ons dit ken op sy kop keer.
Ek gee nie om vir verandering nie maar soms – net soms – hunker
ek na die bekendheid en veiligheid van die dinge wat ek goed ken. Ek
reken so: Om verandering te omarm het ek tog ’n stewige vastrapplek
nodig dan nie? En is dié vastrapplek dan nie juis die “bekende” nie?
Ek onthou ’n keer seker so tien jaar terug dat ek op Lekkersing in
die Richtersveld oornag het. Ons het laatmiddag daar aangekom
en die boodskap van ons gasvrou was duidelik: Julle eet óf voor
7de Laan óf na 7de Laan. Op Lekkersing was dit hoe tyd bestuur is en teen
skemeraand was 7de Laan se kenwysie ’n klankbaan vir die sonsondergang


  • uit elke huisie het dit opgeklink en oor die klipperige aarde ge-eggo. Dit
    was voor die dae van DStv se Explora en Catch Up en kyk op jou foon in die
    app. Jy het TV gekyk in reële tyd saam met die res van die wêreld – nie
    wanneer dit jou pas terwyl jy teruglê op die bank nie.
    Wat my terugbring by AI en AR (ek gaan dit nie eers probeer vertaal nie):
    Daar is reeds motors wat hulself bestuur gaan kyk maar. Hier in Media
    het Spree ons aanlyn-modewinkel klaar tegnologie waarmee jy ’n foto kan
    neem van jou vriendin se rok of serp of skoene en dan soek die app in die
    aanlynwinkel vir jou ’n soortgelyke rok serp of skoene.
    Facebook kom al klaar agter waarna jy kyk of soek in hul app en gee vir
    jou meer daarvan as jy jou tydlyn lees – want hulle weet jy sal daarvan hou.
    Google weet presies waar jy is en raai dikwels reg waarheen jy op pad is.
    Net vanoggend weer kondig my foon aan: “Take Buitengracht to the office
    traffic is moderate.” Ek het nie gevra nie maar Google het gesê!
    En glo my daar is wraggies ’n ding soos ’nchatbotmet wie jy ’n heel
    bevredigende gesprek kan voer in boodskapvorm wat lyk soos ’n SMS of
    Whatsapp – maar jy praat met ’n robot! Dit laat my dink aan daai stories van
    mense wat met opblaaspoppe wil trou ...
    ’n Jaar of twee van nou af voel ek dalk heeltemal anders en het ons almal
    chatbotspleks van honde (ek hoop mychatbotblaf minder as my Asgat)
    maar vir nou is ek dankbaar dat soos altyd alles in dié uitgawe – van die
    leserhuise tot die dekor tuine en kos – “tuisgemaak” is.
    Ons het glo nog net 10% van die verandering gesien wat binne die
    volgende paar jaar aan die tegnologiefront gaan gebeur. Ek sien uit na al die
    nuwe dinge maar sluk swaar aan die idee dat ’nchatboteendag vir my ’n
    beter kerrie gaan maak as ons kosredakteur Johané (kyk maar op bl. 110).
    Gebeur dit wel beter dit kom in ’n mooi bakkie wat gerieflik by my selfoon
    se oorfoonsok uitgeval het.
    Ek het hoë verwagtinge ...


Tuis Verf Dit ons jaarlikse spesiale uitgawe
ǁĂƚĨŽŬƵƐŽƉŬůĞƵƌ͕ǀĞƌŌĞŐŶŝĞŬĞĞŶ
opknapprojekte met ’n kwas is nou te koop.
Kry dit by winkels landwyd en as jy sukkel
stuur e-pos [email protected].

R45N$47 50Namibië

oi


Maak
met ’n kwas

‘Mure vloereLESER VERTEL
selfs die plafonmy skilderdoek’

h

Gewildetegnieke
Découpagekraakverf &
verwering

die grysKies só
vir jou

NAWEEKPROJEKTE
iKreatiewe plannemet deure iFokusmure virkinderkamersiKulkunsies metverf–sienisglo!

verfSPESIALE UITGAWE 2017dit


VOOR&NA

(^3) uise
6 009879 964523
17003
R15000 SEWEN!
DULUX-VERF
Kennersraad
Kleurvolle kopies
So maak jy
Meubels
Leserhuise
Opknappe
Binne & buite
(^3) Opgeknapkombmetverf
[email protected]
Hallo
REDAKTEUR
Kaapstad-kantoor
Kaapstad-posadres
Kantoorbestuurder
Johannesburg-kantoor
REDAKSIE
Ontwerpredakteur
Senior ontwerper
Vryskut-ontwerper
Kreatiewe redakteur
Teksredakteurs
Artikelredakteur
Kosredakteur
Digitale redakteur
Fotograaf
Foto-opknapper
Interns
MEDEWERKERS
Produksiebestuurder
Sindikasiebestuurder
DRUK- EN DIGITALE VERKOPE
Hoof: Advertensieverkope
(Kaapstad en KZN)
Sleutelklantbestuurder (Kaapstad)
Verkoopbestuurder (Johannesburg)
Toonvenster-advertensies
SIRKULASIE
Sirkulasiebestuurder
Produkbestuurder
Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe
toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese
middel weergegee word nie hetsy deur fotokopiëring skryf- of bandopname of deur enige ander stelsel
vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in
artikels rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies
wat in die tydskrif gepubliseer word akkuraat is kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid
aanvaar vir enige verlies skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om
veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word en kan nie aanspreeklik gehou
word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan
verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.
Tuis word uitgegee deur Media24 Heerengracht 40 Kaapstad 8001. Tel. 021 406 2121
Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman
Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson
Hoofbestuurder: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur
Hoof van finansies: Media24 Leefstyl Jameelah Conway
Uitgewer Marianne Erasmus
Intekeninge hernuwings
en navrae
BEL 087 740 1023 • FAKS 086 457 5922
E-POS [email protected]
SMS “tuis” na 32361 (R1 per SMS)
WEB http://www.my-mags.com
Wicus Pretorius ([email protected])
19de Vloer Absa-gebou Adderleystraat 4 Kaapstad
Posbus 1802 Kaapstad 8000
Natalie Herman 021 408 3041
Media Park-gebou Kingswayweg 69 Auckland Park
Andrew Maritz
Joanne Uytenbogaardt
Enid de Beer
Marian van Wyk
Desiree Hartney en Johletta Brits
Kim Arendse ([email protected])
Johané Neilson ([email protected])
Shané Barnard
Francois Oberholster
René Nortjé
Carissa Govender en Suné Esterhuizen
Shelly Bergh Kim Bougaardt Sally Chance Hermien
Coetzee Elza Cooper Deon de Goede Gerda Engel-
brecht Janelle Enslin Marié Esterhuyse Gillian Eva
Gareth Hubbard Frieda le Roux ER Lombard Quintin
Mills Kay Montgomery Beatrice Moore-Nöthnagel Ed
O’Riley Inge Prins Maryke Roberts Riana Scheepers
Hannes Stander Ludwig Taschner JJ van Rensburg
Amanda van Wyngaardt Henrique Wilding
Kim Petersen
Lucille van der Berg
021 408 3038 [email protected]
(Fotostate fakse en die pos van inligting kos R25)
Sarah Curtis-Bowles 021 461 2396
Charlene Meyer 082 928 5970
Susan Pienaar 083 281 7300
Evonne Mehl 021 461 2396
Adele Minnaar 011 713 9440
Janine Snyman 011 713 9918

Free download pdf