Tuis. 07

(Tuis.) #1

8 tuisJulie 2017


Saamgestel deur Shané Barnard
Stuur dagboeknuus minstens drie maande
vooruit na [email protected].

3–8 Julie: Collegiate Girls High
School Port Elizabeth
Aandag alle kwilters! Skryf in vir ’n
verskeidenheid kwilt- en tekstiel-
verwante slypskole insluitend ’n sessie
aangebied deur twee tradisionele
tentmakers van Kaïro Egipte – ’n eerste
vir Suid-Afrika! Die uitstalling van
hand- en masjiengemaakte kwilte in ’n
wye verskeidenheid style deur die
top-kwilters en tekstiel-kunstenaars in
Suid-Afrika is iets om na uit te sien.
Kaartjies kos R50. Sien meer by
festival.quiltsouthafrica.co.za.

We Create- nasionale
kwiltfees

29 Junie–8 Julie: Besoek die
AVA-galery in Kaapstad vir ’n
uitstalling deur 55 streeks-
finaliste in die jaarlikse
PPC Imaginarium Awards.
Vir dié pryse skep ontluikende
kunstenaars en ontwerpers
werke met Portland-sement.
Toegang is gratis. Skakel 021 685 0169.
1: Besoek die I heart-
mark by die Moses
Mabhida-stadion in
Durban op die eerste
Saterdag van elke maand
vir tuisgemaakte kos
mode-artikels huisware
en kuns. Stuur e-pos na
[email protected].
2 9 16 23 30: Moenie
die Jazz and Cheese Fondues by Delheim se
intieme wynkelder op Stellenbosch (van
25 Junie tot 27 Augustus) misloop nie. Geniet
heerlike Switsersestyl-kaas en luister na
plaaslike kunstenaars. Besoekdelheim.com.
7–16: Die Pick n Pay Knysna Oesterfees het ’n
program vir die hele gesin asook gourmetkos
en sport – en moenie die oesters vergeet nie!
Meer inligting byoysterfestival.co.za.
13–16: Rooster jou eie koffie en geniet dit saam
met sjokolade by die Cocoa Mokka Music
Lounge tydens die Coffee and Chocolate Expo
by Montecasino Johannesburg. Koop jou
kaartjies vooraf vir R120 of by die deur vir
R150. Besoek coffeechoc.co.za.
17: Augustus-Tuis is nou te koop!
18:Brei ’n serp help uit by ’n welsyns-
organisasie ... Doen wat jy kan virMandeladag!
21–30: Verdryf die koue by dieHo sback-
winterfees! Daar’s van
kookdemonstrasies to
kos-en-wynparings
handwerkmarkte en
praatjies oor alles en
nog wat. Gaan loer by
hogsbackinfo.co.za vi
nog inligting.
29: Geniet wyne in di
Kaapse Port-styl langs ’n
kaggel by die Flavours of
Winter-fees op die
geskiedkundige Muratie-
landgoed Stellenbosch.
Kaartjies teen R100 sluit
’n proeglas in. Skakel
021 865 2330 of stuur
e-pos na [email protected].

14–16 Julie: Gallagher-uitstalsentrum
Midrand Gauteng
Sien alles van dansende honde tot pronkende
perde ontmoet glans-troeteldiere en vind uit
watter troeteldier die beste vir jou gesin is. Met
spesiale ruimtes vir katte honde reptiele en
eksotiese troeteldiere kan jy met allerlei nuwe
diere kennis maak. Daar is ook peuselhappies
en versorgingsprodukte vir jou eie vierpoot-
vriende te koop. Kaartjies kos R100 vir
volwassenes en R50 vir kinders onder 12.
Besoekdogscats.co.za.

29 Junie–9 Julie: Nasionale Kunstefees Grahamstad
Of jy belangstel in komedie teater jazz of ballet daar is iets
vir almal in Grahamstad by die grootste jaarlikse viering van
die kunste in Afrika. Koop kaartjies aanlyn by
nationalartsfestival.co.za.
30 Junie–21 Julie: Plett ARTS Festival Plettenbergbaai
Verkyk jou aan die pragtige
omgewing en verdiep jou in
musiek drama komedie kunsuitstallings en bekroonde
flieks. Besoekplett-tourism.co.zavir besonderhede.
5–8 Julie: Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees
Met meer as 300 kunstenaars akteurs en musikante
asook ’n gratis teater fliekteater en honderde
handwerkstalletjies kan jy hope pret verwag. Kaartjies
is beskikbaar byinnibos.co.zaof Computicket.
Skakel 013 741 5294. Foto

Robert Hamblin

Koöperasie-
stories

World of
Dogs and Cats
Pet Expo

Kry jou kultuurinspuiting by een van dié plaaslike kunsfeeste!


Vanessa Cook en Vuyelwa
Maluleke in Tartuffe.


InBuying & Selling(seisoen 4 begin op
10 Julie op The Home Channel kanaal 176 op
DStv) soek huiseienaars met die Property
ƌŽƚŚĞƌƐ͕ƌĞǁĞŶ:ŽŶĂƚŚĂŶ^ĐŽƩ͕ƐĞŚƵůƉŶĂ
hul droomhuis terwyl hulle hul huidige huis
opknap sodat dit die hoogste prys kan haal.

dagboek


OP DIE KASSIE

Foto Justin Bennewith
Free download pdf