Tuis. 07

(Tuis.) #1

raad


82 tuis Julie 2017


Vra


vir JJ


Ougoed of


hougoed


Noem dit op die naam
Vivienne Brent van Kaapstad skryfEk het op dié
afgeskeepte roosstruik afgekom; dis oortrek van die
dorings maar die blomme het die wonderlikste geur. Ek
het twee steggies
afgesny en geplant


  • een het nie oorleef
    nie maar die ander
    een gedy! Weet julle
    wat sy naam is?
    JJ antwoord
    Te oordeel na die
    foto sou ek raai dis
    ’n ‘Rainbow
    Nation’-roos. Neem
    dit gerus na jou
    plaaslike kwekery vir
    bevestiging.


’n Pragtige paar
Rossella Canosa van Constantiapark Pretoria skryf Ek het dié
vase in 1981 op ’n veiling gekoop. Het dit enige waarde?
Ian Conn
an Ashbey’s
alleries
ntwoord
ou Duitse
outglasuurvase
s ’n voorbeeld
an die hoogs
ekora iewe er eware wat sedert
die 1500’s in die sentrale
Westerwald-streek van Duitsland
vervaardig word. Die proses is
ontdek deur Nederlandse potte-
bakkers wat die hout van ou
haringvate in hul oonde gebruik
het. By die uiters hoë temperature
in die oonde het die natrium (sout) in die hout met die kwarts in die
klei gereageer en tot dié glasuur-effek gelei. Die kobaltblou versiering is
van die min kleur-glasure wat die hoë temperature kan weerstaan.
OUDERDOM laat 19de of vroeë 20ste eeu
WAARDE R1 500–R2 000

Waar’s my
blomme?
Vanessa Reeve
van Newclare
Johannesburg skryf
My Inkalelies was in
’n bedding saam met
’n klein konifeer.
Laasgenoemde het
later skadu oor die
lelies gegooi waarvan
hulle niks gehou het
nie. Ek het dit toe
oorgeplant in groot
aparte potte en op ’n
sonniger plek staangemaak. Die Inkalelies gedy en hul
blare is mooi blinkgroen maar dit blom nie meer nie!
Selfs nadat ek dit met Culterra bemes het is daar geen
verbetering nie. Het julle enige raad?
JJ antwoord Inkalelies wil goed gevoer word. Ek stel
voor jy gebruik ’n produk soos 8:1:5 of Flower Power. Hulle
behoort in die tweede jaar ná oorplanting beter te blom.

Boeke hou
Michelle Klerck van Jeffreys-
baai vraIs dié boekie iets werd?
Inge Robert
an Ashbey’s
alleries antwoord
oewel jou boek
inderverse van
otius vir skool en
uis nog sy
tofomslag het –
iets wat boekversamelaars verkie
is daar plek-plek rooibruin vlekk
op. Dit kom voor op papier wat
verweer het of met ysteroksied
(roes) in aanraking gekom het.
Die illustrasies deur J.H. Piernee
is wel ’n pluspunt.
OUDERDOM 1920
WAARDE R100–R200

KONTAK ashbeysgalleries.co.za

E-pos [email protected] E-pos [email protected]

KONTAK JJ van Rensburg is ’n tuinboukundige by Garden
World in Johannesburg; besoek gardenworld.co.za. >>
Luister Saterdae om 07:40 saam na JJ se Groen
Vingers-tuingeselsies met Derrich Gardner in
sy program ƌĞŬĮƐŵĞƚĞƌƌŝĐŚ op RSG.
Free download pdf