Tuis. 08

(Tuis.) #1
Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na [email protected].

wat’s


nuut


Saamgestel deur Kim Arendse

HOU DOP!
BESIGHEID Pinda Furniture and Interior Design
WIE Siyanda Mbele
WAARUmlazi KwaZulu-Natal

UIT LAPLAND

SY WERK As kind het Siyanda Mbele gedroom van
motorontwerper word maar op die ou end het hy interieurontwerp
aan die Durbanse Universiteit van Tegnologie (DUT) gaan studeer
en in 2013 het hy sy eerste meubelstuk by Design Indaba uitgestal.
Siyanda wat ook dosent in interieurontwerp by DUT is sê: “Ek het
besef ek moet iets minder tegnies en meer skeppends doen. Toe probeer ek
grafiese ontwerp wat my laat kennis maak het met interieurontwerp – iets waaroor ek
dadelik dol was!” Sy treffende eklektiese stukke is geïnspireer deur Ndebele-
Venda- en Zulu-motiewe. Sien meer by facebook.com/pindabysiyandambele. Profielfoto

Njabulo Magubane

1

3


2


Dié katoenseil-lap van Room 13 (R925/m;
148 cm breed) is met ink gekleur en spog
met motiewe van godinne vintage-
botaniese tekeninge ongewone blomme
nostalgiese kleure en onderwaterplante;
dis nie net asemrowend mooi nie
dis ook ekovriendelik! Sien meer by
room13collection.co.za.
1 Aphrodite in Chinese Mint 2 Antheia in
Blush 3 Botanical in Steel Panel

Moet-hê!
KŽƌŐƌŽŽƚŵŽƟĞǁĞŽƉƉůĂŬƉĂƉŝĞƌŝƐƐƚĞĞĚƐ
ǁŝƚǁĂƌŵŵŽĚĞ͊KŶƐŚŽƵǀĞƌĂůǀĂŶĚŝĞĂƌŬ
&ůŽƌĂůͲĂĨĚƌƵŬƵŝƚĂƌĂ^ĂǀĞŶtĂůůĞƐŝŐŶƐĞ
&ůŽƌĂůͲƌĞĞŬƐ͖ĚŝĞďĞŬŽƐƟŐďĂƌĞƉƌLJƐǀĂŶ
ZκρϬͬŵϸƐůƵŝƚ͛ŶďĞƐŬĞƌŵĞŶĚĞŐůĂƐƵƵƌůĂĂŐŝŶ͘
ĂĂƌŝƐ͛ŶŐƌŽŽƚǀĞƌƐĂŵĞůŝŶŐƉƌĞŶƚĞŽŵǀĂŶƚĞ
ŬŝĞƐ͕ŵĂĂƌƐLJŬĂŶŽŽŬŽŶƚǁĞƌƉĞŽƉďĞƐƚĞůůŝŶŐ
ǀŝƌďŝŶŶĞŵƵƌĞŵĂĂŬ͘ĂĂƌĂŶĚĞƌƌĞĞŬƐĞƐůƵŝƚ
'ƌĂƉŚŝĐΘ'ĞŽŵĞƚƌŝĐ͕dĞdžƚƵƌĞ͕DĂƉƐ͕ŽŽŬƐ͕
ƌŝĐŬƐΘŽŶĐƌĞƚĞĞŶƌƚīĞĐƚƐŝŶ͘^ŝĞŶŵĞĞƌ
ďLJcarasaven.com.
Free download pdf