Tuis. 08

(Tuis.) #1
Nadat ons die Gonk-eienaars Gerhardt en Kosie se huis in Mei 2017
gewys het kon ons nie wag om hul dekorwinkels te besoek nie. En met ’n
mengsel van plaaslike en internasionale vondste het dit nie teleurgestel
nie. “Ons sal nooit iets by Gonk aanhou wat ons nie in ons eie huis wil hê
nie” sê die paartjie wat hul eerste winkel in 2015 oopgemaak het. Kry
hulle by 4de Laan 51 in Linden en by die Fairmont Zimbali-hotel in Ballito
KwaZulu-Natal. Loer ook bygonk.co.za.

Snoesige komberse is lekker maar ’n
mens wil darem hê dit moet mooi ook
wees – en nie jou sak ruk nie!
MRP Home het presies dit reggekry met
hul lieflike komberse en dekens. Die
Charcoal Mink Sherpa Elephant-
kombers (R29999; 150 x 200 cm) is vir
ons pragtig. Besoekmrphome.co.za.

ŝƐǀĞĞůƐLJĚŝŐ͕ďĞŬŽƐƟŐďĂĂƌĞŶ
ŵŝŶŵŽĞŝƚĞʹŐ͛ŶǁŽŶĚĞƌ
ďĂŶŬĞŵĞƚůŽƐŽŽƌƚƌĞŬƐĞůƐŝƐ
ŶŽƵǁĞĞƌƐŽŐĞǁŝůĚŶŝĞ͊
ŽƌŝĐƌĂŌƐĞũŽŶŐƐƚĞ
ǀĞƌƐĂŵĞůŝŶŐƐƉŽŐŵĞƚ
ŵŽĚĞƌŶĞŽŶƚǁĞƌƉĞƐŽŽƐĚŝĞ
<ĂŝͲƚǁĞĞƐŝƚƉůĞŬďĂŶŬ;fotoͿǀŝƌ
Zςεερ͘^ŝĞŶĚŝĞŚĞůĞƌĞĞŬƐďLJ
ĐŽƌŝĐƌĂŌ͘ĐŽ͘njĂ.

Kyk dié skattige kameelperd- WINKELS TOE!
boekrak van berke-laaghout wat
jy self aanmekaarsit (R4 860
190 cm hoog). Koop dit aanlyn by
headondesign.co.za– hulle versend
plaaslik en internasionaal.

Tref die oog met diamantvormige
hanglampe met ’n staalmaas-
omhulsel van K.Light (klight.co.za;
vanaf R1 765).

Hou jy van die sementvoorkoms?
Lees ons verslag oor sementvloere
op bl. 56

Augustus 2017 tuis 11


Caesarstone-blaaie se drie nuwe ontwerpe lyk soos natuurlike
klip – perfek as jy jou kombuis wil opkikker. Daar is Moorland
Fog met sy granietvoorkoms die liggrys agtergrond en
donker grys are van Montblanc en die rou ruwe Rugged
Concrete (op die foto sowat R4 000/m² vir ’n 20 mm-blad).
Besoek caesarstone.co.za.

Warm kopies

Free download pdf