Tuis. 08

(Tuis.) #1
DeurrMarian van Wyk•Foto’sHenrique Wilding
DekorassistenttSunéEsterhuizen

blouer BLOUSTE


BLOU


Diékoelkleur is verfrissend en veelsydigen sal nooit


oudmodies raaknie –speelrondmet ongewone


kombinasies wat in elke vertrek ’nfokuspunt sal skep.


12 tuis Augustus 2017


Donker bekoring
Turkoois is ’n koel tropiese kleur en word
weinig saam met swart gebruik. Maar Katie
Farringer skrik nie vir ongewone kleur-
kombinasies nie. Die mat swart mure in die
kombuis van haar Sky View Manor-gastehuis
buite Stellenbosch is die perfekte pasmaat
vir die turkoois kombuiskaste en boonop laat
dit die vertrek groter lyk. Geel tafelpote en
blomplakkers teen die mure is speelse
elemente.
Swart muur geverf met Plascon Dark Onyx;
kaste geverf met Dulux Crystal Surprise 4;
tafelpote geverf met Plascon Lemon Rind;
bekers van Volpes
Free download pdf