Tuis. 08

(Tuis.) #1

vars idees


Foto’s geneem by Sky View Manor (skyviewmanor-stellenbosch.co.za)


Visuele drama
’n Hemelbed pas net in ’n klassieke ruimte of hoe? Glad nie
meen Katie. Sy het ’n fokusmuur diepblou geverf en dit afgewissel
met ’n bankie wat met ’n helderpienk glansverf geverf is. Die blou
muur lei ook die oog na die interessante detail op die bed. >>
Muur geverf met Plascon Moody Blue; bankie geverf met Plascon
Valentino Rose; vierkantige kussings MRP Home; langwerpige
kussings van Weylandts
Free download pdf