Tuis. 08

(Tuis.) #1

4 tuis Augustus 2017


’nVriendinvertelsygaandie


CaminodeSantiagostap;sywoual


lankalmaarsymoeseersspaarwant


sywilniein“backpackers”blynie.
Nee sy wil in ’n hotel slaap al is dit net ’n bed met haar eie
badkamer.
Uit ’n ander oord hoor ek die storie van ’n avontuurlustige ouma
wat graag alleen reis – en sy bly juis in “backpackers” want “in
hotelle leer jy nie mense ken nie en wat is dan die punt van reis?”
Self sit ek my nie teë as iemand ’n hotelkamer voor my neus
swaai nie maar ek het foto’s wat bewys ek skrik ook nie vir ’n
kampvakansie nie. Dié vakansies was trouens van my lekkerstes nog


  • solank daar darem ook ’n tikkie weelde is. In my geval in die dae
    van die tentvakansies was my tikkie weelde ’n stuk skadunet wat op
    die grond vasgespyker is voor die tente en gazebo staangemaak is.
    ’n Mens wil darem nie heeldag stof onder jou voete hê nie...
    Weelde is natuurlik relatief. As jy honger is is ’n snytjie vars brood
    en regte botter (en as jy gelukkig is grondboontjiebotter) in my boekie
    koningskos. Nou die dag het Enid ons een uitlegkunstenaar met ’n
    vars brood hier by die kantoor ingestap en kort-kort het iemand
    kombuis toe geglip vir ’n snytjie van dié trooskos.
    Vir iemand anders is die grootste bederf dalk ’n bord kerrie of iets
    soets soos die oliebolle op bladsy 114 of as daar geen tekort aan geld
    is nie ’n vyfgangmaal met goeie wyn in ’n ghrênd restaurant.
    Maar virTuis-lesers vermoed ek is ’n sementvloer die kersie op die
    koek. Ek wag nog vir die mens wat nie van dié afwerking hou nie en
    ons sien dit oral in die leserhuise wat ons afneem. En naas al die vrae
    oor verftegnieke wat ons kry is vrae oor sementafwerkings loshande in
    die tweede plek.
    Vandaar die omvattende artikel oor sementvloere op bladsy 56. Dit
    sal jou ’n goeie oorsig gee van wat jy by jou huis kan doen en hoeveel
    dit gaan kos. En omdat ons weetTuis-lesers “doen dit self” het ons
    aangedui watter van die tegnieke jy met jou eie hande kan aanpak.
    Onthou net dis op jou eie risiko. As die verskaffers sê dis beter dat ’n
    professionele installeerder dit doen moet jy dalk liewer elders spaar
    en die vloere aan die kenners oorlaat. Maar dis natuurlik jou besluit.
    So gepraat van weelde: Ek het my verkyk aan die leserhuise. Ja
    hulle is luuks maar lees bietjie die goeie raad van die eienaars. Nie
    een van hulle skrik vir self inspring nie soos Teresa Groenewald van
    Stellenbosch sê: “My hande het al baie hout geskuur...”


Tuis Verf Ditis steeds te koop. Kyk uit vir
dié spesiale uitgawe tjokvol verf-idees en
inspirasie by ’n winkel naby jou; en as jy
dit nie in die hande kry nie stuur e-pos
[email protected].

R45N$47 50Namibië

oi


Maak
met ’n kwas

‘Mure vloereLESER VERTEL
selfs die plafonmy skilderdoek’

h

tegniekeGewilde
Découpagekraakverf &
verwering

die grysKies só
vir jou

NAWEEKPROJEKTE
iKreatiewe plannemet deure iFokusmure virkinderkamers iKulkunsies metverf – sien is glo!

verfSPESIALE UITGAWE 2017dit


VOOR&NA

(^3) uise
6 009879 964523
17003
R15000 SEWEN!
DULUX-VERF
Kennersraad
Kleurvolle kopies
So maak jy
Meubels
Leserhuise
Opknappe
Binne & buite
(^3) Opgeknapkombmetbverf
[email protected]
Hallo
REDAKTEUR
Kaapstad-kantoor
Kaapstad-posadres
Kantoorbestuurder
Johannesburg-kantoor
REDAKSIE
Ontwerpredakteur
Senior ontwerper
Vryskut-ontwerper
Kreatiewe redakteur
Teksredakteurs
Artikelredakteur
Kosredakteur
Digitale redakteur
Fotograaf
Foto-opknapper
Intern
MEDEWERKERS
Produksiebestuurder
Sindikasiebestuurder
DRUK- EN DIGITALE VERKOPE
Hoof: Advertensieverkope
(Kaapstad en KZN)
Sleutelklantbestuurder (Kaapstad)
Verkoopbestuurder (Johannesburg)
Toonvenster-advertensies
SIRKULASIE
Sirkulasiebestuurder
Produkbestuurder
Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe
toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese
middel weergegee word nie hetsy deur fotokopiëring skryf- of bandopname of deur enige ander stelsel
vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in
artikels rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies
wat in die tydskrif gepubliseer word akkuraat is kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid
aanvaar vir enige verlies skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om
veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word en kan nie aanspreeklik gehou
word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan
verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.
Tuis word uitgegee deur Media24 Heerengracht 40 Kaapstad 8001. Tel. 021 406 2121
Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman
Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson
Hoofbestuurder: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur
Hoof van finansies: Media24 Leefstyl Jameelah Conway
Uitgewer Marianne Erasmus
Intekeninge hernuwings
en navrae
BEL 087 740 1023 • FAKS 086 457 5922
E-POS [email protected]
SMS “tuis” na 32361 (R1 per SMS)
WEB http://www.my-mags.com
Wicus Pretorius ([email protected])
19de Vloer Absa-gebou Adderleystraat 4 Kaapstad
Posbus 1802 Kaapstad 8000
Natalie Herman 021 408 3041
Media Park-gebou Kingswayweg 69 Auckland Park
Andrew Maritz
Joanne Uytenbogaardt
Enid de Beer
Marian van Wyk
Desiree Hartney en Johletta Brits
Kim Arendse ([email protected])
Johané Neilson ([email protected])
Shané Barnard
Francois Oberholster
René Nortjé
Carissa Govender
Shelly Bergh Kim Bougaardt Sally Chance
Elza Cooper Deon de Goede Gerda Engel brecht
Suné Esterhuizen Marié Esterhuyse Gillian Eva
ER Lombard Kay Montgomery Beatrice Moore-
Nöthnagel Misi Overturf Cameron Prins Melissa
Rautenbach Marsel Roothman Riana Scheepers
Ludwig Taschner JJ van Rensburg Amanda van
Wyngaardt Henrique Wilding
Kim Petersen
Lucille van der Berg
021 408 3038 [email protected]
(Fotostate fakse en die pos van inligting kos R25)
Sarah Curtis-Bowles 021 461 2396
Charlene Meyer 082 928 5970
Susan Pienaar 083 281 7300
Evonne Mehl 021 461 2396
Adele Minnaar 011 713 9440
Janine Snyman 011 713 9918

Free download pdf