Tuis. 08

(Tuis.) #1

8 tuisAugustus 2017


Wanneer huiseienaars besef hul huis voldoen nie
ŵĞĞƌĂĂŶŚƵůďĞŚŽĞŌĞƐŶŝĞ͕ŬůŽƉŚƵůůĞĂĂŶďLJĚŝĞ
ĞŝĞŶĚŽŵƐŬĞŶŶĞƌƐ<ŝƌƐƟĞůůƐŽƉƉĞŶWŚŝů^ƉĞŶĐĞƌŝŶ
Love it or List it UK;ǀĂŶĂĨϭκƵŐƵƐƚƵƐŽƉdŚĞŽŵĞ
ŚĂŶŶĞů͕ŬĂŶĂĂůϭϳςŽƉ^ƚǀͿŽŵŚƵůůĞƚĞŚĞůƉďĞƐůƵŝƚ͗
ďLJƚǀĂƐĞŶŬŶĂƉŽƉ͕ŽĨǀĂƚũŽƵŐŽĞĚĞŶƚƌĞŬ͊

Augustus-flitse
9:Geniet Vrouedag!
11: Metdie uitstalling
“In With the New” in
The Gallery opRiebeek-
Kasteeldruk plaaslike
kunstenaars hul stempel
af op ikoniese stukke.
Toegang is gratis. Skakel
082 922 1737.
11–13: Klassieke-
musiekliefhebbers kan
die 9de jaarlikse Klein
Karoo Klassique-fees op
Oudtshoornbywoon.
Die program sluit uitvoerings deur plaaslike
musikante en sangers asook ’n besonderse
interpretasie van Vivaldi seVier Seisoenein.
Sienklassique.co.zavir inligting en kaartjies.
14:September-uitgawe vanTuis
op die rakke!
19–20: Besoek die Gateway-winkelsentrum in
Umhlangaen laat die meesters by die Coffee
and Chocolate Expo jou leer hoe om jou eie
bederfies van sjokolade en koffie te maak.
Kaartjies kos R80. Besoekcoffeechoc.co.za.
24–26: Die Tops at Spar-wynskou is terug in
die Menlyn Park-inkopiesentrum inPretoria


  • kom klink gerus ’n glasie van Suid-Afrika se
    gunstelingwyne
    of -vonkelwyne!
    Kry kaartjies
    vooraf teen
    R120 of R
    by die deur. Sien
    wineshow.co.za
    vir nog inligting.
    26:Die Pink
    Geranium-
    kwekery opStellenboschbied ’n demonstrasie
    oor waterwys tuinboumetodes aan; jy leer ook
    hoe om binne en buite tuin te maak in
    potte. Kaartjies kos R225 (potte plante en
    verversings ingesluit). Bespreek per e-pos by
    [email protected] of skakel
    021 884 4313.


25 Augustus–2 September:
Blomkerk Clanwilliam
Oor die 400 spesies uit
meer as 30 plantfamilies
wat natuurlik in die
wêreldbekende Fynbos-
bioom voorkom sal vanjaar
op uitstalling wees. Ontdek
ook watter tuisrate jy uit dié
bekende veldblomme kan
optower.

9–13 Augustus:
Gallagher-
uitstalsentrum
Midrand Gauteng
Kom kry inspirasie uit
al die jongstetrends
by Afrika se voorste
dekor- ontwerp- en
leefstyl-uitstalling.
Vanjaar se tema is
“Make your space
your living dream”;

Decorex Joburg

besoekers gaan ook ’n blik kry op Plascon se kleurvoorspelling vir 2018.


  • <ĂĂƌƚũŝĞƐďLJĐŽŵƉƵƟĐŬĞƚ͘ĐŽ͘njĂŬŽƐZϭϮϬǀŝƌǀŽůǁĂƐƐĞŶĞƐĞŶZϭϬϬǀŝƌƐƚƵĚĞŶƚĞĞŶ
    ƉĞŶƐŝŽĞŶƚƌĞŬŬĞƌƐ͘ĞƐŽĞŬdecorex.co.zaǀŝƌ͛ŶǀŽůůĞĚŝŐĞůLJƐƵŝƚƐƚĂůůĞƌƐ͘

  • <ĂĂƌƚũŝĞƐ;ZρϬǀŝƌǀŽůǁĂƐƐĞŶĞƐĞŶZϭϬǀŝƌŬŝŶĚĞƌƐͿŝƐďĞƐŬŝŬďĂĂƌďLJĚŝĞůĂŶǁŝůůŝĂŵͲ
    ƚŽĞƌŝƐŵĞŬĂŶƚŽŽƌ͘^ŬĂŬĞůϬϮϳκΘϮϮϬϮκŽĨƐƚƵƵƌĞͲƉŽƐŶĂĐĞĚĞƌďĞƌŐΛůĂŶĚŽ͘ĐŽ͘njĂ͘


Clanwilliam-veldblomskou


100%
Design
South Africa

Hugo Maritz se weergawe van Gustav Klimt se

Kiss

9–13 Augustus: Gallagher-uitstalsentrum Midrand Gauteng
Dié uitstalling vind reg
langs Decorex Joburg plaas
en is ’n viering van
kontemporêre ontwerp
insluitend tekstiele
argitektuur meubels en
produkontwerp. Die nuwe
Fabric and Wallpaper
Gallery stal lap en plakpapier
van 16 voorste plaaslike
lapvervaardigers uit.


  • <ĂĂƌƚũŝĞƐŬŽƐZϭϮϬǀŝƌǀŽůͲ
    ǁĂƐƐĞŶĞƐĞŶZϮϬǀŝƌŬŝŶĚĞƌƐ
    ŽŶĚĞƌϭϮďLJƟĐŬĞƚƉƌŽƐ͘ĐŽ͘njĂ͖
    ďĞƐŽĞŬ100percentdesign.co.za
    ǀŝƌŶŽŐŝŶůŝŐƟŶŐ͘


dagboek


Saamgestel deur Shané Barnard
^ƚƵƵƌĚĂŐďŽĞŬŶƵƵƐŵŝŶƐƚĞŶƐĚƌŝĞŵĂĂŶĚĞ
ǀŽŽƌƵŝƚŶĂĚĂŐďŽĞŬΛƚƵŝƐ͘ĐŽ͘njĂ͘

OP DIE KASSIE
Free download pdf