Tuis. 08

(Tuis.) #1

Dié boom vorm ’n natuurlike sambreel aan die
een kant van die swembad. In die lente dra
dit pragtige rooi blomme wat nektarliewende
voëls lok. Die peule is wel ’n probleem vir die
outomatiese swembadskoonmaker! Peter het
’n saailing onder die moederboom ontdek en ’n
bonsai daarvan gemaak.


[GUNSTELINGPLANT]
Die huilboerboonboom (Schotia brachypetala).

Augustus 2017 tuis 89


Verkleurmannetjies is ’n algemene gesig in die
tuin. Hulle het al tot 49 verkleurmannetjies getel
maar die afgelope droë somer in die Wes-Kaap was
dié kuiergaste baie skaars vertel Peter.

“Die firma wat die swembad opgeknap het het ook die
fontein gebou. Ek het dit met sementverf afgewerk sodat dit
by die huis inskakel. Dit moes nie nuut lyk nie” sê Peter.
Free download pdf